![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1711387293)
![](https://assets11.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1711387293)
As tien jarige opgrneem in Balmoral Konsentrasie Kamp (ID 59917) vanaf 9 Desember 1901 tot 24 Junie 1902
Haar naam was verkeerdelik opgeneen as Elena Margrieta deur die amptenaar, laar retg gestel. Sy was 'n weeskind enoinder die sorg van haar ouma Mevrou Daniel Jacobus Erasmus (vanstraat).
Die hele familie van 10 mense was in tent nommer 868 gehuisves.
Die soldate het haar toegelaat om hulle perde te ry sonder saal.(Bloots)
1891 |
November 15, 1891
|
||
1944 |
January 7, 1944
Age 52
|
||
January 7, 1944
Age 52
|
Brixton, Johannesburg, City of Johannesburg Metropolitan Municipality, Gauteng, South Africa
|
||
???? | |||
???? | |||
???? |