![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1698169356)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1698169356)
Hendrik het later 'n ware Voortrekkervader geword. Hy was 'n held van Vechtkop, Congella, en Bloedrivier waar hy geveg het saam met die ouer manne toe hy self skaars 15 jaar oud was: sy vader (Johannes) het Hendrik op die strafekspedisie (wat uiteindelik by Bloedrivier sou veg) gestuur sodat Johannes self kon agterbly om die opgestelde verdedigingslaer met sy vrou en (jonger) kinders daarin te help beskerm teen verdere aanvalle van die Zoeloes. Dit was ná die Blaauwkrans-slagting en ook ná die volgehoue aanvalle op die laer by Congella. Dit moes pynlik gewees het vir sy ouers om hierdie keuse te maak!
1824 |
August 3, 1824
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
|
October 4, 1824
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
||
1849 |
September 12, 1849
|
Heystekrant, Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
|
|
1851 |
July 22, 1851
|
Zandfontein, Heilbron, Northern Free State, Free State, South Africa
|
|
1852 |
June 1852
|
||
1855 |
October 14, 1855
|
Free State, South Africa
|
|
1857 |
September 5, 1857
|
||
1859 |
1859
|
Heidelberg, Transvaal, South Africa
|
|
1865 |
October 19, 1865
|
Sandfontein, Heilbron, Riemland, Orange Free State, South Africa
|
|
1868 |
April 21, 1868
|
Free State, South Africa
|