Henry Christopher (Hendrik Christoffel) Jackson, a1b3c6

Is your surname Jackson?

Connect to 107,948 Jackson profiles on Geni

Henry Christopher (Hendrik Christoffel) Jackson, a1b3c6's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Henry Christopher (Hendrik Christoffel) Jackson, a1b3c6

Birthdate:
Birthplace: Mossel Bay, South Cape DC, WC, South Africa
Death: June 21, 1956 (87)
Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
Place of Burial: Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of John Jackson, a1b3 and Petronella Jackson
Husband of Margaretha Susanna Jackson and Maria Susanna Jansen van Rensburg (formerly Jackson)
Father of Hester Magdalena van Zyl, a1b3c6d1; John Jackson, a1b3c6d2; Petronella Cronje, a1b3c6d3; Henry Christopher Jackson, a1b3c6d4; Isabel Deacon (Jackson) and 3 others
Brother of James Jackson, a1b3c1; Anna Margaretha du Plessis, a1b3c2; Marthinus Johannes Cronjé Jackson, a1b3c3; John Thomas Jackson, a1b3c4; Margaretha Isabella Smalberger, a1b3c5 and 1 other

Managed by: Private User
Last Updated:

About Henry Christopher (Hendrik Christoffel) Jackson, a1b3c6 (Afrikaans)

Father's probate record: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQX-C3QD?i=1626&c...
2nd marriage: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS2Q-M9LJ-C?cc=282...
Probate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C913-PDW6?i=461&cc...
DN: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99LR-9NK2?cc=43191...
Estate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99LR-9N5G?i=202&cc... (images 203-221)

=Riversdal 1838-1988 deur Frans van Wyk(bladsy 98):=

"Die Verkiesingsaak 1920 Jacobus Frederick van Wyk was die SAP-kandidaat vir die verkiesing van 1920. Hy was 'n seun van van D.J. van Wyk wat Riversdal vir elf jaar in die ou Kaapse Parlement verteenwoordig het. Hy self was Riversdal se Provinsiale Raadslid. Jacobus Frederick Badenhorst was die Nasionale Party Kandidaat en 'n neef van JF van Wyk. Van Wyk wen die verkiesing met 1 734 stemme teen 1 690. Twee kiesers, Hendrik Christoffel Jackson en Marthinus Johannes Cronje, doen egter aansoek by die hof om hom op grond van korrupsie en onwettige praktyke te ontsetel. Daar was 16 beweerde aanklagte van omkopery betrokke. Dit was 'n verkiesing wat met baie bitterheid beveg is. Van Wyk sê dat hy gedurende die verkiesing gewaarsku is dat pogings om hom te betrap aangewend word, en dat hy gevolglik ekstra versigtig was. Daar is beweer dat prokureur Dan van Wyk van Albertinia, 'n man genaamd Wessel Johannes Hoyt, uitgekies het om op Van Wyk te spioeneer en te probeer ontsetel. By die Hooggeregshofsaak wat daarop volg het Advokaat Upington vir Van Wyk en Advokaat F.C. Beyers vir Badenhorst verskyn. Die saak het weke lank aangehou en die twee advokate het die getuies in die hofsaak gery. Beyers het 'n hele klomp getuies geroep om sy 16 klagtes te bewys. Upington het daarenteen min getuies geroep, maar meeste van sy teenstanders met sy skerp tong verpletter. Hy het veral sy mes vir prokureur Dan van Wyk ingehad. Die ernstigste aanklag teen J.F. van Wyk is deur 'n boer, Hermanus du Plessis gemaak, wat getuig het dat Van Wyk se agent hom R20 aangebied het, hy het egter R40 verlang. Van Wyk se weergawe was dat hy Du Plessis die geld om as agent vir hom op te tree aangebied het. Op aandrang van Hoyt het hy hom 'n lening toegestaan. Advokaat Upington het 'n kragtige pleidooi ter verdediging gelewer en Hoyt en prokureur Van Wyk oor hul sogenaamde vuil spel om kandidaat J.F.van Wyk by omkopery te probeer betrek, aangeval. Sir John Kotze , bygestaan deur Regters Searle en Benjamin wat uitspraak gelewer het, het die getuienis van Hoyt as vals uitgegooi. Die 20 pond wat Van Wyk vir Du Plessis betaal het, beskou die Regter nie as omkoopgeld nie, maar as geld wat Van Wyk gespandeer het sodat Du Plessis as sy agent sy invloed moes gebruik het om die Nasionale Kiesers na Van Wyk se kant om te praat. Hy bevind dus Van Wyk onskuldig aan omkopery, maar aangesien hy 'n onwettige daad gedoen het, deur Du Plessis te betaal, verklaar hy hom ongeskik om vir twee jaar as parlementslid verkies te word. In die tussenverkiesing wat daarna gevolg het, het oom At Badenhorst die setel vir die Nasionale Party gewen." At Badenhorst (Adriaan Lodewyk) (30/08/1878-12/01/1942) se skoondogter, Ryna, het later in 1972 met Henry Christopher Jackson, se dogter, Nellie(Petronella), se wewenaar, Daniël Christiaan Cronje, in die huwelik getree. Henry Christopher het sy naam na Hendrik Christoffel verander weens die Engelse. Hy moes 4,000 pond aan regskoste betaal, vir die 1920-saak, omdat die Nasionale Party die hofsaak verloor het en het dus in die proses sy plaas verloor. (Assegaaiboscfontein)

Marthinus Johannes Cronje se seun Lodewicus Theodorus Cronje het in 1940 met Henry Christopher Jackson se jongste dogter, Magdalena (Fienie) in die huwelik getree.

view all 13

Henry Christopher (Hendrik Christoffel) Jackson, a1b3c6's Timeline

1868
November 25, 1868
Mossel Bay, South Cape DC, WC, South Africa
1893
January 17, 1893
Riversdale, South Cape DC, WC, South Africa
1895
March 16, 1895
Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1901
October 19, 1901
Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1906
1906
Riversdale, Cape Colony, South Africa
1907
June 28, 1907
Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1912
May 19, 1912
Riversdale, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1916
February 10, 1916
Riversdale, South Cape DC, WC, South Africa