Hermann Matthias Büttner, b7

Is your surname Büttner?

Connect to 1,792 Büttner profiles on Geni

Hermann Matthias Büttner, b7's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Hermann Matthias Büttner, b7

Also Known As: "Hermanus Mattheus"
Birthdate:
Birthplace: Reddersburg, Free State, South Africa
Death: after May 01, 1947
Moontlik Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
Place of Burial: Potchefstroom, Southern DC, NW, South Africa
Immediate Family:

Son of Johann Friedrich Wilhelm Büttner, SV/PROG and Anna Laomi Visser, b2c12d6e4f1g7 SM
Husband of Martha Maria Büttner (Ungerer)
Father of Johanna Jacoba Fourie, b5c1; Martha Maria Büttner, b5c3; Anna Naomi Van der Linde/Van Vuuren, b5c2 and Marie Elizabeth Soekoe, b5c4
Brother of Amalia Büttner, b2; Johannes Frederik Petrus Martin (Fritz) Büttner, b5; John McKenzie Büttner, b6; Marie Anna Büttner, b1; Georgina Amalia Louisa Jacobs, b4 and 1 other

Occupation: waarskynlik grootgemaak deur Ungerers Thaba 'Nchu.
Managed by: Private User
Last Updated:

About Hermann Matthias Büttner, b7

Tydens die doop, NGK Edenburg, 27 November 1881,ds Alb P Meiring, is die vader reeds oorlede. Die getuies is Petrus Albertus Venter en Heila Johanna Erasmus. Die doopouers is Hermann Karel Jacobus du Preez en Elsje Corhttps://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99QG-5RDD?i=175&cc=1910846&personaUrl=%2Fark%3A%2F61https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99QG-5RDD?i=175&cc=1910846&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQ2HL-B2V4903%2F1%3A1%3AQ2HL-B2V4nelia gebore Venter.

Tydens die huwelik Buttner/Ungerer, NGK Thaba 'Nchu 30 Mei 1905, ds CJ Snijman, is die bruidegom 'n 24-jarige jongman, 'n boer van "Brandskop", Thaba 'Nchu en die bruid 'n 22-jarige jongdame van dieselfde adres. Getuies: JM Buttner (sy ouer broer) en P Labuschagne.
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-99QG-5RDD?i=175&cc...
Op die 1907 ORC stemlys verskyn sy naam, saam met die van Cornelius Johannes Ungerer, (Moontlik sy skoonvader?), as woonagtig Damspruit 179, Eensgevonden.

HM stel saam met sy vrou 'n testament op te Potchefstroom Junie 1918. Sy skoonmense bly op Mooibank en HM se vrou sterf later in die dorp in Dyerstraat.

HM erf uit sy broer Fritz se testament 1928, hoewel hulle skynbaar nie weet waar hy hom bevind nie. Op sy moeder, Anna Laomi, se SK in 1929 word hy glad nie genoem nie.

Sy SK is nog nie gevind nie. Ek weet ook nie wie hom grootgemaak het na sy pa se dood nie.

view all

Hermann Matthias Büttner, b7's Timeline

1880
December 22, 1880
Reddersburg, Free State, South Africa
1881
November 27, 1881
NGK, Edenburg, Xhariep, Free State, South Africa
1906
1906
Thaba 'Nchu, Motheo, Free State, South Africa
1910
1910
1913
1913
1921
1921
Transvaal
1947
May 1, 1947
Age 66
Moontlik Potchefstroom, Southern DC, North West, South Africa
????
Potchefstroom, Southern DC, NW, South Africa