view all 25
Immediate Family
-
mother
-
father
-
sister
-
brother
-
sister
-
stepmother
-
half sister
About Tannie
Tannie was die skuilnaam van Hester van Heerden (1873–1947), wat onder hierdie skuilnaam landwye bekendheid verwerf met haar kinderrubriek in Die Brandwag. Sy was getroud met Izak van Heerden, wat onder die skuilnaam Vaalswaer ook geskryf het. J.S.M. Rabie, koerantredakteur en stigterslid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, is een van haar broers.
view all
Tannie's Timeline
1873 |
December 3, 1873
|
Fauresmith, Free State, South Africa
|
|
1947 |
January 16, 1947
Age 73
|
Potgietersrus, Transvaal Province, Union of South Africa
|