Is your surname Müller?

Connect to 86,553 Müller profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Hilgard Muller

The 4th child and 3rd son of B11. Michael A Muller, inherited Kleinberg Mosselbay, and family are spread on Roodehoogte, Rooidrif, Potkleiskraal, Goedemoed,Bartelsfontein, Klipfontein and Albertina, Riversdale, Ladybrand, in OFS Warden, Heilbron, Bultfontein, also Rhodesia (Zimbabwe) De Leewen, Melkhoutessenbos, Dagbreek, Uitkyk and Skadudal.

Gebeurtenisse:

1. Hilgardt Müler bekom die plaas Kleinberg, alias geregistreer Driefonteine

2. Nasate is nog steeds woonagtig te Kleinberg, Mosselbaai

3. Op 4 Augustus 1782 het die Engelse skip, die Grosvenor langs die Pondolandse kus noord van die Umzimvuburivier op die rotse geloop:

4. Die Burger ritmeester van Swellendam, Helgard Müller(In sy jeugdige ouderdom), en Jan Holtzhausen het opdrag gekry om ‘n ekspedisie saam te stel uit die Swellendamse komando om die res van die skipbreukelinge te probeer opspoor[KAB: CO2229, Dagregister van vergaderings van Landdros en Heemrade, 14 januarie 1778, bl 21 ook Notule van heemraadsvergadering Kab: swm 1/2 notule 14 Januarie 1778]

I. Hillegert Muller (ged. 1.6.1747, oorl. 1818), was ouderling van 1798. Hy was die oudste seun van die stamvader, Michael Muller, en is op 5.3.1769 getr. met Petronella Fourie (G.R. II, A-O, p. 415; D.F. du T. Malherbe, Muller Stamboom, 1735-1949, Mosselbaai (1949) en V.R.V. 18 (Van Reenen) p. 52, voetn. 35). Sy plaas was die opstal Zeekoegat aan Vetrivier (infra voetn. 95) tans by Riversdal, wat hy van sy vader (oorl. 1768) en sy moeder (oorl. 1789) erf. Van 1773 word ander plase vir hom aangeteken sodat hy teen 1804 sewe gehad het. (R.L.R. 41, p. 307; B.R. 52, p. 676 en testament by M.O.O.C. 7/81 fol. 22-26 en 27-29). In 1778 is hy veldkornet in bevel van die Swellendamse dragonders wat Van Plettenberg in Bruintjeshoogte gaan inhaal (G.M. IV (Reis van Van Plettenberg), p. 42) en in 1782-83 hou hy 'n joernaal op sy ekspedisie met J.A. Holtzhausen om na oorlewendes van die Grosvenor in Kafferland te soek. (V.R.V. 34 (Grosvenor) pp. 152-195). In 1790-1791 is hy lid van die tweede Grosvenor-ekspedisie (Percival R. Kirby, passim). In 1793 dien hy onder landdros Faure in die Suurveld en is hy een van die ondertekenaars van die Maynierrapport oor die veldtog in 1794 (Vgl. Van der Merwe (c) p. 45 en P.A.C. Wieringa, De Oudste Boeren-Republieken, Den Haag, 1921, p. 44). Muller was een van die heemrade van Swellendam tydens die opstand van 1795 en het as offisier van dieSwellendamse kommando aan dieSlag van Muizenberg in 1795 deelgeneem. Hy was een van die eerste ouderlinge van die gemeente Swellendam in 1798 (A.P. Smit, Eeufees-Album van die Nederduits Gereformeerde Gemeente, Riversdale (1839-1939), Kaapstad, 1939, pp. 5-7). 62 Oor die kerkskulde o.a. Swellendamse Notule I/I (N.G. Kerkargief, Kaapstad) en B.R. 109, pp. 66-67 en passim; B.R. 110, deel VII, passim, en Spoelstra, deel II, pp. 521-529.

II. Thursday, 14 April. Departing at half past six o'clock in the morning we passed the (Kraggas Height), visited the farm of (the Widow) Olivier and by noon arrived at the farm (Zeekoegat on the Vet River) of (Hillegert) Muller where we spent the night. The loads of our wagons were aired and repacked since they had to take the ordinary route to the Lange Kloof while we made a tour on horse-back in a different direction to Plettenberg Bay-(Reize in de binnen-landen van Zuid-Africa deur Willem Bartholomé Eduard Paravicini di Capelli (1778-1848), kaptein van die artillerie in die leër van die Bataafse Republiek, en aide-de-camp van genl.Jan Willem Janssens, goewerneur en generaal en chef van die Kaap de Goede Hoop van 1803 tot 1806.)

III. [8 April 1803] VRYDAG den 8e APRIL wierd eene Conferentie tusschen de Gouverneur, de Land-drost en een ouderling der kerk (Hilgard Muller genaamd)61 gehouden, over de in deeze oord zeer verwarde administratie en schulden der Kerk, en 'er werden maatregelen tot voorziening beraamd en daargesteld.62

IV. Zeekoegat gel: aan de Vetrivier, die historiese plaas, vir die stamvader, Michael Muller, in 1746 aangeteken, daarna in besit van Hillegert Muller (sien supra voetn. 61) en Muller se skoonseun, die burger-luitenant, Jacobus Lodewicus (Kobus) du Preez, wat dit kort voor Janssens se besoek oorgeneem het; geleë 2 myl noordoos van en grensend aan Doornkraal, waarop die dorp Riversdal in Julie 1838 aangelê is. (Vgl. dr. John Muir, ‘Hillegert Muller: 'n Vooraanstaande Heemraad van Swellendam in die 18de eeu’, Die Huisgenoot, 23.3.1928, p. 37 en A.P.Smit, Eeufees-Album van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente, Riversdale, 1839-1939, pp. 2-7). Die woonhuis met geweldatum 1790 en buitegeboue het behoue gebly en die woonhuis is tot nasionale gedenkwaardigheid geproklameer. (Oor De Mist se besoek aan Zeekoegat in Des. 1803, B.H.D. III, p. 148 en V.R.V. 10 (Lichtenstein) p. 207).

5. In Desember 1787 is Hilgardt Mulder(Stassen Stamboom genoem Hilger Mulder) en Salomon Ferreira as nuwe Heemrade van Swellendam aangestel. Sy oupagrooitjie se naam was Hilgerus Jodocus der Henne-Möller-Ingestuur Ds.MG Muller


GEDCOM Note

The 4th child and 3rd son of B11. Michael A Muller, inherited Kleinberg Mosselbay, and family are spread on Roodehoogte, Rooidrif, Potkleiskraal, Goedemoed,Bartelsfontein, Klipfontein and Albertina, Riversdale, Ladybrand, in OFS Warden, Heilbron, Bultfontein, also Rhodesia (Zimbabwe) De Leewen, Melkhoutessenbos, Dagbreek, Uitkyk and Skadudal. s Kleinberg, alias geregistreer Driefonteinevan die Umzimvuburivier op die rotse geloop:it die Swellendamse komando om die res van die skipbreukelinge te probeer opspoor[KAB: CO2229, Dagregister van vergaderings van Landdros en Heemrade, 14 januarie 1778, bl 21 ook Notule van heemraadsvergadering Kab: swm 1/2 notule 14 Januarie 1778]getr. met Petronella Fourie (G.R. II, A-O, p. 415; D.F. du T. Malherbe, Muller Stamboom, 1735-1949, Mosselbaai (1949) en V.R.V. 18 (Van Reenen) p. 52, voetn. 35). Sy plaas was die opstal Zeekoegat aanVetrivier (infra voetn. 95) tans by Riversdal, wat hy van sy vader (oorl. 1768) en sy moeder (oorl. 1789) erf. Van 1773 word ander plase vir hom aangeteken sodat hy teen 1804 sewe gehad het. (R.L.R. 41, p. 307; B.R. 52, p. 676 en testament by M.O.O.C. 7/81 fol. 22-26 en 27-29). In 1778 is hy veldkornet in bevel van die Swellendamse dragonders wat Van Plettenberg in Bruintjeshoogte gaan inhaal (G.M. IV (Reis van Van Plettenberg), p. 42) en in 1782-83 hou hy 'n joernaal op sy ekspedisie met J.A. Holtzhausen om na oorlewendes van die Grosvenor in Kafferland te soek. (V.R.V. 34 (Grosvenor) pp. 152-195). In 1790-1791 is hy lid van die tweede Grosvenor-ekspedisie (Percival R. Kirby, passim). In 1793 dien hy onder landdros Faure in die Suurveld en is hy een van die ondertekenaars van die Maynierrapport oor die veldtog in 1794 (Vgl. Van der Merwe (c) p. 45 en P.A.C. Wieringa, De Oudste Boeren-Republieken, Den Haag, 1921, p. 44). Muller was een van die heemrade van Swellendam tydens die opstand van 1795 en het as offisier van dieSwellendamse kommando aan dieSlag van Muizenberg in 1795 deelgeneem. Hy was een van die eerste ouderlinge van die gemeente Swellendam in 1798 (A.P. Smit, Eeufees-Album van die Nederduits Gereformeerde Gemeente, Riversdale (1839-1939), Kaapstad, 1939, pp. 5-7). 62 Oor die kerkskulde o.a. Swellendamse Notule I/I (N.G. Kerkargief, Kaapstad) en B.R. 109, pp. 66-67 en passim; B.R. 110, deel VII, passim, en Spoelstra, deel II, pp. 521-529.of (the Widow) Olivier and by noon arrived at the farm (Zeekoegat on the Vet River) of (Hillegert) Muller where we spent the night. The loads of our wagons were aired and repacked since they had to take the ordinary route to the Lange Kloof while we made a tour on horse-back in a different direction to Plettenberg Bay-(Reize in de binnen-landen van Zuid-Africa deur Willem Bartholomé Eduard Paravicini di Capelli (1778-1848), kaptein van die artillerie in die leër van die Bataafse Republiek, en aide-de-camp van genl.Jan Willem Janssens, goewerneur en generaal en chef van die Kaap de Goede Hoop van 1803 tot 1806.)deeze oord zeer verwarde administratie en schulden der Kerk, en 'er werden maatregelen tot voorziening beraamd en daargesteld.62tamvader, Michael Muller, in 1746 aangeteken, daarna in besit van Hillegert Muller (sien supra voetn. 61) en Muller se skoonseun, die burger-luitenant, Jacobus Lodewicus (Kobus) du Preez, wat dit kortvoor Janssens se besoek oorgeneem het; geleë 2 myl noordoos van en grensend aan Doornkraal, waarop die dorp Riversdal in Julie 1838 aangelê is. (Vgl. dr. John Muir, ‘Hillegert Muller: 'n Vooraanstaande Heemraad van Swellendam in die 18de eeu’, Die Huisgenoot, 23.3.1928, p. 37 en A.P.Smit, Eeufees-Album van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente, Riversdale, 1839-1939, pp. 2-7). Die woonhuismet geweldatum 1790 en buitegeboue het behoue gebly en die woonhuis is tot nasionale gedenkwaardigheid geproklameer. (Oor De Mist se besoek aan Zeekoegat in Des. 1803, B.H.D. III, p. 148 en V.R.V. 10(Lichtenstein) p. 207). 5. In Desember 1787 is Hilgardt Mulder(Stassen Stamboom genoem Hilger Mulder) en Salomon Ferreira as nuwe Heemrade van Swellendam aangestel. Sy oupagrooitjie se naam was Hilgerus Jodocus der Henne-Möller-Ingestuur Ds.MG Muller

view all 18

Hilgard Muller's Timeline

1793
October 10, 1793
Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa
October 20, 1793
1816
1816
Kleinberg, Mosselbay
1817
March 28, 1817
Mossel Bay, Western Cape, South Africa
1818
October 6, 1818
Mossel Bay, Cape Colony, South Africa
1821
March 6, 1821
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
March 6, 1821
Aan de Gouritzrivier, District , Mossel Bay, Cape Colony, South Africa
1823
February 18, 1823
Kleinberg, Mossel Bay, Cape Colony, South Africa
1827
September 26, 1827
Mossel Bay, South Cape DC, Western Cape, South Africa