Hilletjie Maria Theron, b3c2d1e1f3

Is your surname van Wyk?

Connect to 12,292 van Wyk profiles on Geni

Hilletjie Maria Theron, b3c2d1e1f3's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Hilletjie Maria Theron, b3c2d1e1f3

Death Notice https://familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQX-MQVD-P?i=959&cat=... KAB MOOC 6/9/23 4967 (1841)

f3 Hilletjie Maria * 14.10.1810 ≈ Tulbagh 10.2.1811 x Worcester Nov. 1839 Jasper THERON * 5.9.1809 ≈ Tulbagh 3.12.1809

https://af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Sutherland Jasper Theron (1809–1869) is in die Middel-Roggeveld gebore as seun van Petrus Jacobus Theron en sy tweede vrou, Anna Maria Cloete. Sy grootvader van moederskant, Jacob Cloete, was een van die heel vroeë intrekkers in die Roggeveld waar hy in 1760 die plaas Klaarefontein in lening gekry het en twee jaar later Gunstfontein van sy skoonvader, Jacob Kruger. Jasper Theron is saam met W.A. Visser en Nicolaas Vlok op 5 November 1839 op Worcester getroud. Visser se eerste vrou was 'n suster van Jasper Theron en nou trou hy as wewenaar met 'n suster van Nicolaas Vlok; terselfdertyd trou Jasper Theron en Nicolaas Vlok met twee susters. Jasper se huwelik het nie lank geduur nie, want reeds op 28 April 1841 is Hilletjie Maria van Wyk oorlede. Twee jaar later is hy hertroud met Johanna Maria Jordaan, 'n kleindogter van kmdt. Jacobus Nel. Sy is in Julie 1879 op hul plaas Gunstfontein oorlede, nadat haar man haar reeds op 14 September 1869 op hul Karooplaas Kranskraal vooruitgegaan het. Die enigste kind uit Jasper se eerste huwelik was Hilletjie Maria wat met haar neef Arnoldus Christiaan Vlok getrou en die moeder geword het van eerw. Jasper Vlok. Sy is op 21 Mei 1867 op Klipfontein oorlede. 'n Seun van Jasper, Petrus Jacobus (1846–1914) van Tonteldoosfontein (Theronsrus), het in die kerkraad gedien en was weer met sy niggie Maria J.C. Vlok getroud.

view all

Hilletjie Maria Theron, b3c2d1e1f3's Timeline

1810
October 14, 1810
1811
February 10, 1811
Tulbagh, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1840
November 27, 1840
1841
April 28, 1841
Age 30