Matching family tree profiles for Hugh William Arthur Oloff de Wet, b6c10d4e8f3g5
view all
Immediate Family
-
mother
-
brother
-
sister
About Hugh William Arthur Oloff de Wet, b6c10d4e8f3g5
SAG 2008, volume 16, pg 252
Hugh William sluit aan by Britse Lugmag, weens motorongeluk laat hy dit vaar, vlieenier vir 9 maande, asook Intelligensie-offisier in die Abyssynse Weermag, later vryskut-joernalis, sluit aan by Lugmag van die Republikeine, daarna by franse Geheime Diens en word deud Duitsers gevange geneem, word in 1945 deur Amerikaners bevry, na die oorlog maak hy beelde en skryf ook boek "The Valley of Shadow" na aanleiding van sy gevangenisskap.
view all
Hugh William Arthur Oloff de Wet, b6c10d4e8f3g5's Timeline
1912 |
April 2, 1912
|
St Lawrence, Jersey
|
|
1975 |
November 16, 1975
Age 63
|
London, Greater London, England, United Kingdom
|