Jacoba Wilhelmina Booysen

Is your surname Greyling?

Connect to 3,260 Greyling profiles on Geni

Jacoba Wilhelmina Booysen's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jacoba Wilhelmina Booysen

HUWELIK: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91J-Y3YP-W?view=i...

Sien asb SK van haar vader, gesterf, Hartzenberg, Heidelberg, TVL, getroud met Anna Margaretha, alles in ooreenstemming met haar SK. Ek het die SK se geboortedatum geneem maar let asb daarop dat vir daardie era is dit 50-50 of die ouderdom korrek is.

Notas deur David Abraham Swanepoel, agterkleinseun

Die situasie rondom hierdie persoon se kinders is nog nie duidelik nie. Anna Margaretha Jacobs soos deur die profielopsteller ingevoer, kom nie op haar sterfkennis voor nie. Die laaste twee kinders wat wel op die SK voorkom, Wessel Cornelis Booysen en Susara Cornelia Susanna Hennop (my ouma), het tot nou toe nie profiele gehad nie. Daarby beweer Ludwig Döhne dat my ouma die 9de kind was:

“Hier is die SK vir Jacoba Wilhelmina GREYLING x Petrus Gerhardus BOOYSEN Daarop word Susara Cornelia Susanna aangedui as die 6de kind gebore Nov 1904 Sy was eintlik die 9de kind

  • Heibelberg 27 Nov 1904 ~ Heidelberg 30 Apr 1905” [1]

Verdere navorsing word benodig. Naas Anna Margaretha Jacobs, kort daar dan nog 2 kinders.

Haar geboorteplek is die plaas Hartzenbergfontein. So ‘n plaas vind ek, nie ver noord van Vlakfontein, die Hennops se familieplaas noord van Vereeniging. Sy en haar pa is beide op Vlakfontein oorlede, wat die vermoede versterk dat die plase naby mekaar geleë is en dat Hartzenbergfontein met haar geboorte in ‘n groter Heidelberg distrik geleë was. Vlakfontein darenteen, is in 1924 in Potchefstroom se distrik geleë.

Bronne:

1. E-posse met Ludwig Döhne, Booysen-navorser, Sept 2017

2. Sterfkennis (opgelaai)

Kopiereg: Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all 11

Jacoba Wilhelmina Booysen's Timeline

1865
April 1865
Hartzenbergfontein, Heidelberg - GP, Transvaal, South Africa
1880
1880
1881
1881
Heidelberg - GP, Sedibeng, Gauteng, South Africa
1882
1882
1884
1884
Vereeniging, Sedibeng, Gauteng, South Africa
1886
April 23, 1886
1904
November 27, 1904
Heidelberg District, Transvaal, South Africa
1924
February 2, 1924
Age 58
Vlakfontein, Vereeniging, Transvaal, South Africa
????