Jacobus Albertus (Koos) (tweeling) Prinsloo

Is your surname Prinsloo?

Connect to 7,520 Prinsloo profiles on Geni

Jacobus Albertus (Koos) (tweeling) Prinsloo's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jacobus Albertus (Koos) (tweeling) Prinsloo

Birthdate:
Death: 2008 (77-78)
Smithfield, South Africa
Immediate Family:

Son of Johannes Hendrik (Harry) Prinsloo and Rosalina Gertruida le Roux
Husband of Private
Father of Private and Private
Brother of Anna Maria Elizabeth Prinsloo; Isabella Johanna Maria (Kleinste) Pretorius and Abraham Andries Prinsloo

Occupation: Boer op Biesjesvlei
Managed by: Private User
Last Updated:

About Jacobus Albertus (Koos) (tweeling) Prinsloo

Koos Prinsloo 1930 — 2008

By smiffie ⋅ April 2, 2008 ⋅ Print Print ⋅ Post a comment

koos-prinsloo_resize.jpg

Jacobus Albertus Prinsloo, beter bekend as Koos, is in 1930 op die plaas Biesjesvlei, distrik Smithfield, gebore. Hy is ook dáár waar sy voorouers lê, begrawe.

Sy oupa het vanaf Queenstown gekom en die grond daar gekoop en sy pa het ook daar geboer, maar Koos het toe op Mangazana gaan boer. Sy eerste paar skooljare het hy skoolgegaan op die plaas Alexandra en toe later het hy op Smithfield self skoolgegaan vir die res van sy skoolloopbaan.

Koos was uit en uit ‘n boer, maar hy het goeie leierseienskappe gehad. Hy was vir baie jare die leier ouderling in die N G Kerk en was ook die leier van die plaaslike kommando.

Benewens sy boerdery het Koos ook graag tennis en rolbal gespeel.

Volgens sy vrou, Audré, het ds Steyn en Marthie Engelbrecht van Rouxville vir haar die vier jaar van Koos se siekte haar altyd bygestaan.

Koos laat sy vrou en twee seuns, Harry en André, en hulle gesinne, agter.

view all

Jacobus Albertus (Koos) (tweeling) Prinsloo's Timeline