Jacobus Van den Berg Breedt, b2c9

Is your surname Breedt?

Connect to 1,433 Breedt profiles on Geni

Jacobus Van den Berg Breedt, b2c9's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jacobus Van den Berg Breedt, b2c9

Met die doop van sy 5kinders met Cecilia Jakomina Roos op 16 Niv 1850 was hy reeds oorlede



n Nota op die doopinskrywings van die kinders staan: Oppad van Lydenburg via Magaliesberg, Het Bad 9 Nov 1850 (Moontlik sy sterftedatum)


Oor hierdie tweede jongste seun weet ons ongelukkig min. Volgens Hesse is hy saam met sy jonger broer c9 te Graaff Reinet op 30.9.1804 gedoop. Dit is eienaardig dat ons dusver nie by die Nasionale- of die kerkargiewe enige rekord van hierdie 2 doopinskrywings kon kry nie - dit lyk of daardie deel van die doopregister net verdwyn het.Daarom het ons geen aanduiding vanwaar hierdie twee seuns se name, en dus die stamname van hierdie lyne afkomstig sou wees nie; heelwaarskynlik tog ook maar van die peetouers. By gebrek aan enige feitekennis moet ons dus maar aanneem dat c8, netsoos sy jonger luster c11, vroeg oorlede is.

view all 12

Jacobus Van den Berg Breedt, b2c9's Timeline

1804
September 30, 1804
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
1833
January 16, 1833
Somerset East, Eastern Cape, South Africa
1834
November 4, 1834
Somerset East, Eastern Cape, South Africa
1842
July 2, 1842
Rustenburg, North West, South Africa
1844
March 11, 1844
Rustenburg, North West, South Africa
1846
June 26, 1846
Rustenburg, North West, South Africa
1848
June 5, 1848
Rustenburg, North West, South Africa
1850
June 26, 1850
Rustenburg, North West, South Africa