Jacobus Linde, b2

Is your surname Linde?

Research the Linde family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jacobus Linde, b2

Birthdate:
Birthplace: Ganskraal, Lindeshof, dist Riviersonderend, Overberg, Western Cape, South Africa
Death: May 02, 1843 (82)
Oudekraal, Riviersonderend, Overberg, Western Cape, South Africa
Place of Burial: Farm Cemetery, Lindeshof, Overberg, Western Cape, dist Riviersonderend, South Africa
Immediate Family:

Son of Hans Jurgen Linde, SV/PROG and Catharina Elizabeth Linde, c5 SM/Prog
Husband of Johanna Francina Linde, b2c1d6
Father of Elizabeth Johanna Kemp, c1 / K8CK-L2G; Catharina Elizabeth Beukes, c2; Johanna Susanna Gildenhaus, c3; Helena Wilhelmina Linde, c4; Anna Jacoba Hurter, c5 and 5 others
Brother of Hans Jurgen Linde, b1; Helena Magdalena Human, b3; Michiel Hendrik Linde; Nicolaas Linde, b5 and Cornelia Johanna Redelinghuys
Half brother of Johannes Zacharias Moolman, b1; Petrus (Pieter) Lafras Moolman, b2; Wilhelmina Geertruida Fourie, b3; Susanna Maria Geldenhuys, b4 and Catharina Elizabeth Wessels, b5

Occupation: VeldKmdt Linde by die Slag van Blaauwberg
Managed by: Dirk Cornelis Streicher, b1c1d14...
Last Updated:

About Jacobus Linde, b2

Die stamvader se tweede kind was Jacobus. Hy is in 1760 gebore en is in 1782 in die Caledon-distrik getroud met Johanna Francina Groenewald. Jacobus was ’n dapper man wat deur genl Janssens vertrou is om hom op talle militêre ekspedisies, onder andere na die grensgebied, te vergesel. As beloning vir sy dapperheid het hy die plaas De Oudekraal, waar hy aan die Sonderendrivier gaan woon het, en ’n silwerbeker met ’n inskripsie ontvang. Toe die Engelse in 1806 in Tafelbaai aankom, het Jacobus as een van die generaals van die 225 berede Swellendamse krygers die verdedigers te hulp gesnel. Toe die burgers by geleentheid voor die Engelse moes terugval, het Linde sy manne beveel om agterstevoor op hulle perde te ry om die vyand in die vlug onder die lood te kan steek. Later jare het hy aan verskeie grensoorloë deelgeneem en was tot sy tagtigste jaar hoof van die Swellendamse kommando. Hy het verskeie plase as geskenk gekry vir sy deelname aan die militêre bedrywighede. Hy is begrawe in die kerkhof op die plaas Leeukraal langs die Sonderendrivier. Jacobus het net een seun gehad wat getroud is. Dit was kommandant Jan (Johannes Christoffel) Linde (gebore1798) wat op militêre gebied in sy vader se spore gevolg het. Hy het net een dogter gehad, Isabella Maria (Nonnie) wat in 1823 gebore is en in 1844 getroud is met Jacob Hendrik Beyers. As gevolg hiervan het die Linde-plase in Lindeshof se omgewing in die hande van die Beyers-familie beland. Talle van hulle woon en boer vandag steeds suksesvol in daardie omgewing.

Information obtained from http://www.lindebond.co.za/

Military reference: http://samilitaryhistory.org/vol021jh.html


“Van 1803-1806 was die Kaap weer in Nederlandse hande met die totstandkoming van die Bataafse Republiek in Nederland. Dit is nie bekend wat die Uyse se standpunt was toe die Britse troepe die Kaap in 1806 'n tweede keer beset het nie. Met die tweede besetting het veldkommandant Jacobus Linde, as aanvoerder van die Swellendammers, aan die slag van Bloubergstrand deelgeneem.”

Bron:

Die lewe en werk van Petrus Lafras Uys, 1797-1838. Markram, Willem Jakobus. Thesis (PhD.) -- Stellenbosch University, 2001. http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/52212

view all 15

Jacobus Linde, b2's Timeline

1760
September 16, 1760
Ganskraal, Lindeshof, dist Riviersonderend, Overberg, Western Cape, South Africa
November 16, 1760
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1783
1783
South Africa
1785
1785
1787
1787
1789
1789
1791
September 1791
1794
1794
1796
1796