Matching family tree profiles for Jacobus Reyno Kriel, B8c2d1e5
Immediate Family
-
Privatechild
-
father
-
sister
-
brother
About Jacobus Reyno Kriel, B8c2d1e5
DN: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91Q-83ZB-2?i=92&c...
Estate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-C91Q-83ZB-2?i=92&c... (images 93-101)
Photo with aknowledgement to eGGSA http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=885166
Kriel register persoonsnommer 2509 b8c2d11e2f5 Jacobus Rynou Kriel
- 07.08.1865 ≈Swellendam 07.10.1865 ≈ Getuies»_ Jacobus Eduard de Wet, Anna Susanna de Wet, Jacobus Francois de Wet, Elsje Georgina Catharina van Heerden, Jacobus Gabriel Stephanus de Wet. » Die naam Ryno is afkomstig van ’n vriend in Swellendam
† Riviersonderend 15.08.1937 Ω Riviersonderend Ω Skrif
» _ In liefdevolle herinnering aan ons dierbare eggenoot en vader Jacobus Ryno Kriel
- 7 Aug 1865 + 15 Aug 1937 Salig is hulle wat in die Here sterwe, Open 14:19, en, ons geliefde moeder, Barendina Hermina (Geb Groenewald)
- 6 Okt 1869 - 30 Maart 1957
Beroeo» Karbekleder, Swellendam.
» Riviersonderend is so genoem omdat dit vir 30 Nederlandse myle weerskante in ’n ander rivier uitgeloop het.
»» Kinders (7): 2510, 2518, 2519, 2520, 2532, 2533, 2538
x Swellendam 06.05.1890, Barendina Hermina (Dienie) GROENEWALD
*Swellendam 06.10.1869 † Riviersonderend, in haar huis 30.03.1957
»x Hy is ’n karbekleder, beide van Swellendam. Huwelik ook in gemeente Swartland opgeskryf. » Sy was altyd in swart geklee en het byna elke keer gehuil as die kinders en kleinkinders kom kuier het. Dan het sy gesê: “ My kind, julle sal my nie weer lewend sien nie.” Alles om haar was donker, die sitkamermeubels, die Angorahaarmatte in die gang, asook die sitkamergordyne wat altyd toe gehou is om die son uit te hou.
Bronne »ø Kriel, J. 1998. E-pos aan H. D. Garner, Sleigh, D. 1993. Die buiteposte : VOC-buiteposte onder Kaapse bestuur 1652-1795. Pretoria : HAUM, 549
Jacobus Reyno Kriel, B8c2d1e5's Timeline
1865 |
August 7, 1865
|
Swellendam, Overberg District Municipality, WC, South Africa
|
|
October 7, 1865
|
Swellendam, Overberg DC, Western Cape, South Africa
|
||
October 7, 1865
|
Swellendam
|
||
1895 |
November 14, 1895
|
Swellendam, Overberg District Municipality, WC, South Africa
|
|
1937 |
August 15, 1937
Age 72
|
Riviersonderend, Overberg District Municipality, WC, South Africa
|
|
1937
Age 71
|
Riviersonderend, Overberg, WC, South Africa
|