James Herman, SV/PROG

Is your surname Herman?

Research the Herman family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

James Herman, SV/PROG

Also Known As: "Hermann"
Birthdate:
Birthplace: Buckinghamshire, England, United Kingdom
Death: after 1845
South Africa
Immediate Family:

Husband of Cecilia Jacoba Greeff and Cecilia Jacoba Roos
Father of Jacobus Johannes Herman, b1; Matthys Johannes Herman, b2; Christina Maria Booysen, a1b3; Anna Cecilia Jacoba Herman, b4; Jacobus Gerhardus Herman, a1b5 and 4 others

Managed by: Private User
Last Updated:

About James Herman, SV/PROG

According to the death notices of son Johannes Christiaan https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-TNXG?i=957&cc... (Mother Cecilia Jacoba Roos) and the DN of his wife Cecilia Jacoba Greeff his name was JAMES. If there was a SV from Germany he was not married to Celilia Jacoba Greeff or Cecilia Jacoba Roos.

If you have information about the SV from Germany please contact the Curator

James Herman was getroud met Cecilia Jacoba Roos Gebore 24.04.1812, dogter van Jacobus Gerhardus Roos. Cecilia Jacoba Roos


Gepubliseerde artikel oor hom by [1]

Ekserp:

Hierdie is die verhaal van ‘n Britse Setlaar uit 1820, genaamd James Herman. James se storie is glad nie uniek of uitsonderlik nie. Boonop het hy nooit besondere berugtheid, beroemdheid of status bereik nie. Hy is vir seker ook nie die enigste Britse Setlaar wat geheel en al verafrikaans het en daarom as uniek beskou kan word nie. Hy was bloot ‘n doodgewone man. Dit beteken egter nie dat sy storie nie vertel moet word nie. Doodgewone mense het ook waarde, en hulle stemme het net soveel reg om gehoor te word as dié van meer beroemde of bekende mense. Wat hier volg is dus ‘n poging om tweehonderd jaar na James se aankoms in Suid-Afrika sy storie vir die eerste keer behoorlik te boek te stel, en sy nageslag op te skryf, indien vir geen ander rede as om te verseker dat sy “diepste, verste spore” nie uiteindelik doodloop nie en hy nie vergeet word nie.

Waarskuwende voetnota op p 39:

i Daar is verskeie verwysings na James Herman en sy nageslag in verskeie genealogiese sagteware toepassings. Sommige hiervan bevat egter growwe feitelike foute – soos dat hy ‘n derde maal getroud was – en meeste verskaf ook nie primêre dokumentering van die tersaaklike feite nie. Hierdie artikel beoog om sodanige tekortkominge aan te spreek, en om daarbenewens ook vir die eerste keer ‘n behoorlike De Villiers/Pama notering van die eerste geslag van die Herman-famille in Suid-Afrika te doen.

1. Dr Wilhelm Bernhardt. Die buitengewone lewensverhaal van ‘n doodgewone man : James Herman: Van Buckinghamshire tot die Groot Trek. Familia 2/2020 pp 39- 62

view all 13

James Herman, SV/PROG's Timeline

1801
1801
Buckinghamshire, England, United Kingdom
1826
September 5, 1826
Dist Graaff-Reinet, Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1830
April 21, 1830
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1832
May 20, 1832
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1834
March 31, 1834
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1835
October 27, 1835
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
1837
April 28, 1837
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1841
January 5, 1841
Colesberg, Bo-Karoo, Northern Cape, South Africa