Jan Adriaan Venter

How are you related to Jan Adriaan Venter?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jan Adriaan Venter

Boedel / Estate No. VAB MHG V111

Jan Venter is gebore in 1779 en was 91 jaar oud toe hy in 1870 oorlede is.Hy was ‘n boer. Die 19-jarige Jan trou in 1798 met die 15-jarige Aletta Bezuidenhout. Sy isomstreeks 1783 gebore en omstreeks 1808 oorlede toe sy ongeveer 25 jaar oud was. Hulle het vyf kinders gehad.Jan trou weer op 31-jarige leeftyd in 1810 met Margaretha Louw wat toe amper 19 jaar oud was. Sy is gebore in 1791 en word 63 jaar oud voordat sy oorlede is in 1854. Hulle het dertien kinders gehad. Vir amper sestien jaar na Margaretha se dood het Jan as wewenaar geleef .

Op Jan Venter se sterfkennisgewing is aangedui dat hy gebore is in die “district Olifantsrivier”. Dit is nie moontlik om uit die gegewens te bepaal waar hy gebore is nie en een raaiskoot is so goed soos die ander. Een moontlike geboorteplek is die area tussen die Swart - en die Kamanassieberge in een van die Wyke Bo- en Onder-Olifantsrivier in die destydse Distrik George. Jan is gebore op 16 Februarie 1779 en hy is gedoop te Tulbagh op 24 Oktober 1779.

Genealogiese gegewens

d10
VENTER, Jan Adriaan: *Olifantsrivier, 'Distrik', KP 16.2.1779; ≈Tulbagh 24.10.1779 ; †Bloemfontein Dist., Misgund Fontein 579 19.5.1870.

x Plek 28.10.1798: BEZUIDENHOUT, Aletta Sophia : *c. 1783; ≈Stellenbosch 11.5.1783 ; †c. 1808. Dogter van Pieter BEZUIDENHOUT en Aletta Sophia BOUWER.

xx Graaff-Reinet 25.2.1810: LOUW, Margaretha Johanna: *Swellendam Dist. 15.3.1791; ≈Swartland 21.4.1791 ; †Colesberg Dist., Nachtschaalsfontein 22 Mei 1854. Dogter van Pieter Johannes Louw en Hester van Zyl

view all 23

Jan Adriaan Venter's Timeline

1779
February 16, 1779
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
October 24, 1779
Tulbagh, Breede River DC, Western Cape, South Africa
1799
September 1, 1799
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1801
March 19, 1801
1804
March 11, 1804
May 12, 1804
Graaff Reinet, Western District, EC, South Africa
1806
January 14, 1806
1811
January 30, 1811
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa