Jan Frederik Bredenkamp

Is your surname Bredenkamp?

Connect to 958 Bredenkamp profiles on Geni

Jan Frederik Bredenkamp's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jan Frederik Bredenkamp

Christening - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HY-DZN4-7TX?i=116&cc=...

Gebeurtenisse:

1. Johannes Christoffel BREDENKAMP (BREITENKAMP) *1.1.1739 Klosterbauerschafr no 12, Westfalen Duitsland. Boer, en sterf. 24.12.1810 op Tulbagh op die ouderdom van 62 jaar x Tulbagh 8.12.1771, Johanna Jacoba COETSEE (Anna) (Coetze,Couche, Coetzee of Koetze), ~ 21.4.1753 † 1830,(Dv.: Cornelis Coetsee en Aletta Lubbe), Daar word verwys na haar as Johanna Jacoba Koetze in haar boedel.

1.1 Jan Frederik BREDENKAMP, * Stellenbosch, ț. ~ 13.10.1776 Swellendam. Buite eglike verhouding met Maria Elizabeth HYSENBERG (Heysenbergh), Dv.: Antonie Heysenberg en Helena v.d.K

1.2 Op 23 Januarie 1801 is die tweeling seuns Barend en Jan Frederik gedoop.

1.3 Hulle is gebore en het groot geword op die plaas Steenboksrivier en Hartebeest Rivier distrik Caledon en bly daar tot met hulle dood.

1.4 Op die tweeling se doopseëls word na haar verwys as Maria ongedoopte bastert Hottentot

1.5 Johannes Jacobus Tesselaar:-

a. The first major land baron in the Overberg

From the early 1600s Dutch settlers ventured over the Hottentots Holland Mountains into the Overberg. Farming activities expanded and cattle posts were established. This brought more trading and more settlers.

i. One of the early settlers in the Overberg was Johannes Jacobus TESSELAAR.

ii. He was born in 1748, the son of a German cook at the Cape, Johann TESSELAAR and his wife, Johanna Catharina SMUTS.

iii. He became a Lieutenant in the Cape Cavalry.

iv. For his military service, he received two farms in the Overberg - Hartebeestrivier and Steenboksrivier - from Governor Willem Adriaan VAN DER STEL.

v. In 1783 he was one of the officials involved in salvaging the Nicobar which stranded near Quoin Point.

vi. By 1797 he was a wealthy land baron. He owned five farms, 14 male slaves, four female slaves, 125 horses, 60 cattle and 505 sheep.

vii. He married Aaltje (Alida) VAN DER HEYDE in 1774. They did not have any children. He died in 1810 and she died in 1832.

viii. Volgens die testament van Johannes Jacobus Tesselaar MOOC 7/1/61 NR.2. is die volgende veranderings aangebring en ‘n inskrywing is gemaak op 29 Desember 1804 van die die egpaar wat reeds vir 30 jaar kinderloos was, die plaas Hartebeestrivier word aan die susters en susterskinders bemaak nl. Elizabeth, Alida, Aletta en Christina Hysenberg en Barend en Jan Frederik Bredenkamp.

ix. Die volgende inskrywing in die testament gedateer 12 September 1809, lui dat die plaas Hartebeestrivier met alles daarop aan die volgende nege persone bemaak word: Joggom Koert, Gert Gertse, Jan Gertse, Barend Bredenkamp, Jan Frederik Bredenkamp, Alida Hysenberg, Christina Hysenberg, Elizabeth Hysenberg en Aletta Hysenberg en hulle nakomelinge.

x. The BREDENKAMP brothers and their children were assimilated into the White community. The GERTSE, KOERT and HEYSENBERG people were regarded as Coloureds. Joggom KOERT married Alida HEYSENBERG, and their descendants still live on part of the farm.

xi. Barend en Jan Frederik Bredenkamp se nageslag word opgeneem in die blanke gemeenskap. Van die nasate bly dan nog steeds daar. So maak die nageslag van die res van die erfgename vandag, die kleurling bevolking van die plaas uit.

xii. Op 6 Oktober 1809 word daar nog ‘n volledige testament opgemaak. In die vorige testament was die dokumente nie wettig nie, want dit was onvoldoende onderteken. Weereens word bemaking van Hartebeestrivier bekragtig. In die testament word 14 slawe kinders oorgedra aan ‘n verskeidenheid van mense, meesal die erfgename van Hartebeestrivier, soos bo genoem.

xiii. Genealogical research on these families has been done by the Caledon Museum.

Tesselaarsdal (ook Teslaarsdal) is ‘n landelike nedersetting in die munisipale gebied van Theewaterskloof, 20 km suidoos van Caledon in die berge tussen Caledon, Napier en Hermanus. Oorspronklik was dit as Hartebeestrivier bekend, maar om verwarring met ander plase te voorkom is, toe hier in 1930 ‘n poskantoor geopen is, die naam na Tesselaarsdal gewysig

2. Jan Frederik BREDENKAMP, *Steenboksrivier Caledon, 19.10.1797, ~ Steenboksrivier Caledon. 23.1.1801.*Boer. ț.Kleine Elandskloof Hartbeesrivier, Caledon, 8.10.1871, x Swellendam, 9.3.1823, Anna Margaretha OLEWAGE, (Ollewage, Ollerwagen, Olderwagen), *Papiesvlei distrik Caledon 23.6.1804, ~Kaapstad 16.3.1806 met 'n ekstra inskrywing doopregister sorteert onder Stellenbosch (die distrik Stellenbosch lê toe nog baie uitgestrek oor die Boland en die Overberg), ț.Hartebeest Rivier distrik Caledon 27.6.1842. (Dv.: Christian Olderwagen en Anna Margaretha Olderwagen).

a. Op haar doodsertifikaat word sy opgegee as Anna Margaretha Olderwagen

b. Jan Frederik Bredenkamp was blykbaar self 'n gebore Overberger en slyt sy lewe op die plaas Hartebeest Rivier wat hy saam met sy tweelingbroer, Barend, en ander geërf het van ene J.J. Tesselaar. Die grondregte wat hulle en hulle nageslagte gehad is tans onder despuut.

c. Met erkenning: Saamgestel deur Marthie Bredenkamp 2.7.2003-Ingestuur Ds.MG Muller



Jan Frederik Bredenkamp and Maria Helena Heyzenberg was not married and have twin sons together. Jan Frederik Bredenkamp and Barend Bredenkamp. On there baptist record it says there mother Maria was an Bastert Hottentot and there father Jan Frederik Bredenkamp, the twins grow up in the white community

view all 21

Jan Frederik Bredenkamp's Timeline

1776
October 13, 1776
October 13, 1776
Stellenbosch, WC, South Africa
1797
October 19, 1797
Farm Hartebeestrivier, Caledon, Cape, South Africa
October 19, 1797
Farm Hartebeest Rivier, Caledon, Western Cape, South Africa
1805
1805
1808
August 4, 1808
Cape of Good Hope
1808
1816
1816