Jan Harmse Steenkamp

Is your surname Steenkamp?

Research the Steenkamp family

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jan Harmse Steenkamp


Van die sewentien kinders van Jan Harmse is drie vroeg oorlede, een was geestelik gestremd en een het nie getrou nie. Drie van die dogters is met drie Vorster broers (een was ’n halfbroer) getroud. Die kinders het hoofsaaklik in die distrikte gewoon wat later bekend sou wees as Cradock, Albert (met Burgersdorp as hoofdorp), Middelburg, KP en Colesberg.

Die kinders was soos volg:

Eerste huwelik:

1. Jan Harmse wat vroeg oorlede is.

2. Levina Catharina Magdalena, getroud met haar neef, Roelof Vorster.

3. Anna Elizabeth, getroud met Barend Christoffel du Plessis.

4. Magdalena Johanna, getroud met Christoffel Alewyn Kruger.

5. Hilletjie Maria, getroud met Johannes David Griessel.

6. Jan Harm, agtereenvolgens getroud met Catharina Maria Steyn en Johanna Adriana Kruger.

7. Elizabeth Levina Wilhelmina. Sy het nie getrou nie.

8. Johanna (Jannetjie) Wilhelmina, getroud met haar neef, Schalk Willem Vorster.

Tweede huwelik:

9. Johanna Maria Magdalena, getroud met haar neef Barend Johannes Marthinus Vorster.

10. Alida Barendina, wat vroeg oorlede is.

11. Casper Jan Hendrik, getroud met Johanna Maria Steyn.

12. Alida Barendina, getroud met Philippus Jacobus Wilhelmus Schutte.

13. Andries Johannes Hendrik, getroud met Maria Magdalena Petronella Kruger

14. Anna Martha Maria Magdalena, wat vroeg oorlede is.

15. Cecilia Levina Francina, getroud met Barend Johannes du Plessis.

16. Christiaan Theunis Gerritse Steenkamp, wat geestelik gestremd was.

Derde huwelik:

17. Johanna Hermina Jacoba Elizabeth, getroud met Adriaan Johannes Strydom.


view all 25

Jan Harmse Steenkamp's Timeline

1752
1752
Cradock, Stormberg, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1752
1752
1752
1782
January 6, 1782
Cape of Good Hope, South Africa
1783
March 9, 1783
Cradock, Cape of Good Hope, South Africa
1787
October 5, 1787
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa
1789
1789
Cradock, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1792
August 1792
Cradock, Cape of Good Hope, South Africa