![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1715966404)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1715966404)
Die Steenkamp familie van SUider Afrika p 55
b.8. Casper Jan Hendrik geb. 1726 X met Leonora (Levina) Catharina van Aardt ged. 25.10 1733. D/v Theunis van Aardt en Hilletjie Kelver get. 7.12.1731.
8. Casper Jan Hendrik, gedoop omtrent 1726. Ongelukkig kon sy doop nie in die vroeere Kerkregisters opgespoor word nie, maar in sy Moeder, Jannetjie van Eck, se Boedelrekening wat op 14.12.1772 ingedien was, noem sy haar seun Casper as een van haar erfgename. Sy nageslag verskyn op Bladsye 55 tot 104.
Levina Leonora Catharina VAN AARDE and Casper Jan Hendrik STEENKAMP were married about 1752 in Cape of Good Hope. Casper Jan Hendrik STEENKAMP (son of Jan Harmensz STEENKAMP and Jannetjie VAN ECK) was born about 1726 Paarl, Cape of Good Hope. He died Unknown Cape of Good Hope.
Casper was the 8th child in the family. Casper Jan Hendrik and Levina Leonora Catharina were the ancestors of President S.J.P. KRUGER of the Transvaal Republic.
---------------------------------------------------------------------------------
Leonora Catharina VAN AARDT (AARDE) (moontlik Levina Catharina VAN AARDE) was die vrou van Casper Jan Hendrik STEENKAMP, gebore c. 1726-8ste kind van stamvader). Sy was die tante van Sophia Margaretha STEENKAMP, die moeder van President Paul KRUGER se vader, Casper Jan Hendrik KRUGER.
Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004.
(Yolanda SIM, 22 NOV 2009)
Ook genoem Leonora Catharina VAN AARDE en moontlik Levina Catharina VAN AARDE.
Bron: Die Geslagsregister van die familie PELSER, PELSTER, PELSZER, PELTSER, PELTZER en PELZER in Suid-Afrika sedert 1708 deur R. DE V. PIENAAR, Stellenbosch, 2004. bl. 13.
NB: p. 9.
Petrus Cornelis PELTZER born 4 DEC 1786 is listed as a1b2c5d3. This should be a1b2c5d4. His sister Helena Magdalena PELSER born 18 JUN 1785 is listed as a1b2c5d4. This should be a1b2c5d3 as she was born before her brother, Petrus Cornelius.
1733 |
October 25, 1733
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
October 25, 1733
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
||
October 25, 1733
|
Cape Town
|
||
1752 |
1752
|
Cradock, Stormberg, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|
|
1754 |
May 19, 1754
|
Cape of Good Hope, Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1756 |
1756
|
Stellenbosch, Cape Winelands, WC, South Africa
|
|
1759 |
November 17, 1759
|
Cradock, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1762 |
September 2, 1762
|
Malmesbury, West Coast DC, Western Cape, South Africa
|
|
1764 |
July 31, 1764
|
Cape of Good Hope, South Africa
|