Jan de Winnaar, SV/PROG

How are you related to Jan de Winnaar, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Jan de Winnaar, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jan de Winnaar, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Bergen op Zoom, Bergen op Zoom, North Brabant, The Netherlands
Death: June 17, 1760 (40)
Immediate Family:

Son of Hendrik de Winnaar and Johanna de Winnaar
Husband of Christina Corbach Frappe de Winnaar, b8 SM/PROG
Father of Hendrik Petrus de Winnaar and Christina Hendrina de Winnaar

Managed by: Guillaume Francois Gerber
Last Updated:

About Jan de Winnaar, SV/PROG

Jan de Winnaar was legendaries in die Suid Vrystaat, Zastron se wereld, as n storieverteller, grootprater en grapmaker. Net buite Zastron is daar die Aasvoelberg en as mens inry Zastron toe kan mens van die pad af n gaatjie dwarsdeur die berg sien. Daars n storie oor hoe die gaatjie daar gekom het.

Jan de Winnaar vertel hy het een nag in die berg na skape gesoek wat weggeraak het. Daar kom n digte mis op en hy verdwaal gruwelik. Met die gespook teen die berg uit tussen klippe en langs afgronde merk hy later die dowwe skynsel van n vuurtjie. Hy peil op die vuurtjie af, hopende hy kan hulp kry. By die vuur sit n lelike ou man met n groot dik jas aan wat sy hele lyf bedek. Jan stap nader en die twee knoop n gesprek aan. Die man nooi Jan om te kom sit en homself warm te kry. Met die gesels verskuif die man homself bietjie en met die, skuif sy jas en Jan sien ipv n voet steek daar n kloutjie uit onder die jas. Hy besef sy gasheer is die duiwel en hy weet hy's in die moeilikheid. Met die, steek die man sy pyp op en na n paar suie bied hy die pyp vir Jan aan. Met die duiwel wil hy nie saam rook nie en Jan bedink n plan. Nee, se hy, hy sal liewer sy eie twak rook, dit het meer skop as enige ander wat hy teegekom het. Jan laai sy voorlaaier met soveel kruit as hy kan en gooi n handvol lopers in, maak of hy wil suig aan die loop, bedink hom en bied sy 'pyp' vir die duiwel aan. Jan wys vir ou Niek hoe om die pyp vas te hou en se hom om die sneller te trek om die twak aan te steek. met die loop in sy mond trek die duiwel die sneller en die voorlaaier gaan met n knal af. In die harwar wat volg probeer Jan wegkom, maar die duiwel keer hom teen n krans vas en wil hom met sy vinger dooddruk. Op die laaste oomblik toe die vinger op hom afpeil gooi Jan sy lyf eenkant toe en die duiwel druk n gat dwarsdeur die krans. Hoe Jan weggekom het weet ek nie, maar dis hoe die gat deur die berg gekom het.

view all

Jan de Winnaar, SV/PROG's Timeline

1719
December 7, 1719
Bergen op Zoom, Bergen op Zoom, North Brabant, The Netherlands
1749
1749
Stellenbosch, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1751
March 21, 1751
1760
June 17, 1760
Age 40