Jan Abraham du Plessis, b1c8d5e12

Is your surname du Plessis?

Connect to 18,656 du Plessis profiles on Geni

Jan Abraham du Plessis, b1c8d5e12's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Jan Abraham du Plessis, b1c8d5e12

https://af.wikipedia.org/wiki/NG_gemeente_Sutherland

Die eerste kerkraadslede Jan Abraham du Plessis (1799–1875) het tot die vyfde geslag van hierdie Hugenote-familie in Suid-Afrika behoort. Sy ouers was Jan Abraham du Plessis en Helena Elisabeth van der Merwe. Hy is op 26 Oktober 1799 gebore en was dus nog nie 19 jaar oud toe hy op 7 Mei 1818 met Anna van Wyk getroud is nie. Sy was elf jaar ouer as hy, 'n tante van diakens Jasper Theron en Nicolaas Vlok se vroue en vroeër getroud met C.P. van der Merwe. Nadat sy hom in 1845 ontval het, is hy in 1847 hertroud met Elisabeth Susanna Johanna Immelman. Vir 'n tyd lank moes die bekende ou Van Wyk-plaas Uitkyk (Boplaas) deur hom bewoon gewees het en hier is sy eerste vrou oorlede. Later het hy na die Koue Bokkeveld verhuis waarvandaan hy ook vroeër na die Roggeveld gekom het. Hier is sy tweede vrou in 1871 oorlede, terwyl hy self op 7 Mei 1875 aan sy woning op Ceres die tydelike met die ewige verwissel het. Uit sy twee huwelike is minstens 15 kinders gebore van wie die oudste seun en naamgenoot van sy vader in 1886 op Uitkyk oorlede is. Hy het vir vyf termyne in die Sutherlandse kerkraad gedien. J.A. du Plessis sr. se handtekening kom nooit in die Kerkraadsnotule voor nie. By die tweede vergadering was hy afwesig en by die eerste wisseling van lede het hy en diaken E.J.J. Nel verklaar “dat zy er bezwaar in vinden mede te stemmen voor nieuwe Kerkeraadsleden daar zy het tot stand brengen van eene gemeente alhier, eene hoopelooze zaak achten". Hierdie beswaar is werklik deur die vergadering “gebillykt". In 1857 het dié twee oudkerkraadslede versoek om “van alle medewerking verschoond te blyven".

view all 20

Jan Abraham du Plessis, b1c8d5e12's Timeline

1799
October 26, 1799
Worcester, Cape Winelands, WC, South Africa
November 17, 1799
Tulbagh, Kaap de Goede Hoop
1819
January 27, 1819
Tulbagh, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1820
May 29, 1820
1821
September 29, 1821
District Tulbagh, South Africa
1823
August 24, 1823
Langerivier, Ceres, Cape Colony, South Africa
1825
April 19, 1825
Tulbagh, South Africa
1826
December 1826
Koue Bokkeveld, South Africa
1830
June 7, 1830