Jannetje Hansen Vermeulen, SM

How are you related to Jannetje Hansen Vermeulen, SM?

Connect to the World Family Tree to find out

Jannetje Hansen Vermeulen, SM's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Jannetje Hansen Vermeulen (Rutgertroost), SM

Also Known As: "Hanse", "vermeulen"
Birthdate:
Birthplace: Netherlands
Death: circa 1712 (22-31)
Cape Town, Western Cape Province, South Africa
Immediate Family:

Daughter of Hans Rutgertroost, SV/PROG and Maria van Bengale, SM/PROG
Wife of Dirk Cornelisz Vermeulen
Partner of Dirk Cornelisz Vermeulen, SV/PROG
Mother of Cornelis Vermeulen, b3 and Maria Vermeulen
Sister of Claas Rutgertroost and Hendrick Rutgertroost
Half sister of Elisabeth van de Kaap, SM; Cornelia van de Caab; Agnitie Colyn, b1 SM and Anna Maria Dominicus

Managed by: Jaco Strauss
Last Updated:

About Jannetje Hansen Vermeulen, SM

From: Geslagregister van die Vermeulen Familie in Suider-Afrika, 2004, p208.

x Kaapstad. (de facto) __.__. 1706, Jannetje HANSE <4>, * Kaap die Goeie Hoop., a 15.06.1704

»ci JANNETJE HANSE (N). Die volgende inligting is bekom uit 'n dokument, saamgestel deur Mansell G UPHAM, na aanleiding van sy genealogiese ondersoek na die oorsprong van die Kaap die Goeie Hoop gebore "mestiese" vrou, na wie verwys word as : Jannetje Hans, Jannetjie Hanse en Jannetje RUTGERTROOST. Dokumentere verwysings na haar, soos verskyn in die registers van die Kaapse Kerk (Die Grootte Kerk, Kaapstad);

1.Die doop van Maria VERMEULEN : "11 Septemb. (e)r (1707): Van Derk (sic) Vermeulen en Jannetie Hanse, onder getuijgen van Klaas Bue en Anna Marij.,"

2. Die doop van Margrietje KOSTER : "13 d(it)o (Meij) (1708) : Van Hendrik Koster en Dirkje Everts, de getuigen Dirk Vermeulen en Jannetje Rutgertroost."

3. Die doop van Cornelis VERMEULEN "12 d(it)o (Augustus) (1708): "Van Dirk Cornelisz

(Vermeulen) en Jannetje Hans; de getuigen Cornelis van der Laan, met Elisabeth Marcusz."

Wie is die ouers van vermelde Jannetje/Jarmetie ? Alles dui daarop dat sy die dogter was van Hans Rutgert Trost, ook bekend as Hans Rutgertroost, Rutgentroost en Rutgentrooster. Hans was 'n Kaapse vryburger afkomstig van Erbervelt (Herbervelt), Duitsland. Hy was in 1670 'n soldaat en later, in 1677, ln vryburger te Stellenbosch . In 1687 was die plaas Weltevreden te Bottelary aan horn beloof en is dit op 29 Februarie 1692 aan horn toegeken. Hans trou op 3 Februarie 1692 met Aeghje Claesze Keiser (Keysers), afkomstig van Rotterdam en die weduwee van Nicolaes (Nikolaas) van Breda. Hy sterf in 1716. Jannetje gebruik Hans se naam as 'n patroniem, naamlik Hans en Hanse. Hans se van word met die , tweede doop, hierbo vermeld, aan haar gekoppel. | Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat Jannetje se I moeder Maria van Bengale, wat aan Anthonij Jansz | de Later van Bengale behoort het, was. Maria van Bengale was ook bekend as Maria van de Cust Malabar. Hans Rutgertroost het ook 'n slavin met die name van Maria van Bengale besit - Sy is dalk die selfde slavin wat voorheen aan Anthonij van Bengale behoort het ? By laasgenoemde Maria van Bengale het Hans oa. twee seuns, naamlik Hendrick en Carel, wat op 2 November 1687 gedoop word. Hy verwys na hulle as; "in onecht by mijn gewesen slavin, nu vrijgegewen, Maria van Bengala". In die 1690 opgaafrolle word vermelding gemaak van kn vrou, "Marij v (an) Malabar." Die getuies by die twee VERMEULEN kinders se dope :

1. Klaas Bue en Anna Marij : Claus (Claas) Beu, (Beust), (Beusz), (Bue) en (Buis), van Aalst in Ditmarsh (Duitsland), is op 31 Julie 1707 getroud met die die vrygestelde slavin, Anna Maria van de Caap. Anna Maria was op 13 Desember 1705, saam met 4n dogter van haar, gedoop as 'n vry slavin. Daar word ook na haar verwys as Maria Dominicus - haar vermoedelike stiefvader was dus Domingo van Bengale - haar moeder, Maria van Bengale. Anna Maria was dus waarskynlik die halfsuster van Jannetje Hans,

2. Cornelis van der Laan en Elisabeth Marcusz : Maria, slavin van Antonij van Bengale, doop op 7 April 1680 'n Elisabeth. Is sy dalk Elisabeth Marcusz ?, indien wel is sy ook 'n halfsuster van Jannetjie Hans.

Wat van Jannetje Hanse geword het, nadat Dirk die Kaap verlaat en na Nederland teruggekeer het, is onbekend.

Ons dank aan Mansell Upham vir die toestemming om inligting uit sy navorsingsdokument te mag gebruik.

view all

Jannetje Hansen Vermeulen, SM's Timeline

1685
1685
Netherlands
1704
June 15, 1704
Age 19
Cape of Good Hope, South Africa
June 15, 1704
Age 19
1707
September 11, 1707
Cape Town, WC, South Africa
1708
August 5, 1708
Stellenbosch, South Africa
1712
1712
Age 27
Cape Town, Western Cape Province, South Africa
????