Matching family tree profiles for Jean Taillefert b2
Immediate Family
-
father
-
mother
-
sister
-
brother
-
brother
-
sister
-
sister
About Jean Taillefert b2
Bronne/Feite(Facts):
Pieter Coertzen sê in sy boek, Die Hugenote Gedenkboek 1688-1988 die volgende oor Jean Isaac Taillefer(t):
Hy is die seun van Isaac Taillefer(t) stamvader. Hy word gedoop op 26 September 1680 in Nogentel naby Château-Thierry in die Brie distrik, Champagne, Frankryk. Hy kom in 1688 saam met sy ouers op die Oosterland en vestig hom te Picardie in die Paarl.
Judi Meyer(Marais)
===================================================================================================================
Bronne/Feite(Facts)
1. Die Hugenote 1688-1988 deur Pieter Coertzen
Jean Taillefer(t) is die seun van Isaac en Susanne is gebore 1676 en kom van Château Thierry in die streek Brie(Champange), Frankryk. Hy kom in die Kaap in 1688 op die Oosterland saam met sy ouers. Hy vestig hm te Picardie, Paarl. Jean was nooit getroud nie en los gevolglik nie 'n nageslag na nie.
Judi Marais-Meyer
===================================================================================================================
Jean Taillefert b2's Timeline
1676 |
February 2, 1676
|
Nogental, Picardie, France
|
|
February 2, 1676
|
Nogantal
|
||
February 2, 1676
|
Nogental, Picardie, France
|
||
1676
|
Streek Brie, Champagne, France, Chateaux Thierry
|
||
1680 |
September 26, 1680
Age 4
|
Nogentel, Frankryk, Brie (Champagne)
|
|
September 26, 1680
Age 4
|
Nogental, Picardie, France
|
||
September 26, 1680
Age 4
|
Nogental, Picardie, France
|
||
1699 |
1699
Age 23
|
||
???? | |||
???? |