Johan Nicolaas Wilhelm Barkhuizen, b2c2

Is your surname Barkhuysen?

Connect to 126 Barkhuysen profiles on Geni

Johan Nicolaas Wilhelm Barkhuizen, b2c2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johan Nicolaas Wilhelm Barkhuizen, b2c2

Johan Nicolaas Wilhelm BARKHUYSEN (831/x), *Kliprivier, George, ≈Swellendam 29.07.1801, † Roodeklip 21.06.1852 » »» Kinders (9): x{835}, xx{836, 872, 1017, 1018, 1022, 1055, 1059, 1062} x George 14.10.1826, Jacomina Wilhelmina Magritha VAN DER WATT <652>, † Kliprivier, Langkloof 15.03.1827 » Dood na geboorte van Jacomina M W xx Uitenhage 05.10.1829, Anna Catharina ERASMUS (d.v. Daniël Jacobus ERASMUS & Cornelia Susanna Jacoba KRUGER), *Agter-Plattekloof 15.12.1808, † __.__.1882 » Tussen 1815 en 1835 op plaas Wanhoop, Uniondale. Daarna besit hy plaas Rhodeklip of Rooiklip aan die voet van die Antoniesberg - Pieter In 1845 Olifantsrivier distr. George Later na Zwartkop, Pretoria??? Nicolaas Michiel praat van broer Klaas? Is dit dalk hy? hy ry tog. Afskrif van brief in my besit wat Anna Erasmus se broer, Daantjie Doornkloof, in 1855 aan haa r geskryf het om te vertel van hulle pa, Daniel, (Oupa Swartkoppies) se dood. Ek het die briewe in die Kaapse arfgief opgespoor waar Jan in 1841 aansoek doen om Rooiklip as leningsplaas te kry. (ek is besig om dit te “ontsyfer”) Anna Erasmus (Jan se tweede vrou) se pa, Daniel Erasmus, en haar broers, het groot dele van Pretoria en die huidige Centurion besit. Haar broer Daniël (Daantjie Doornkloof) se grafsteen is te sien op die Irene golfbaan. Oupa Swartkoppies of se graf is vermoedelik op Zwartkop golfbaan. Die voorstede Erasmusrand, Erasmia, Elarduspark ens. is na hulle vernoem. Ek het ook „n afskrif van „n brief wat Anna Erasmus se broer, Daantjie Doornkloof, aan haar geskryf het in 1855 met die nuus dat hul pa, Daniël (Oupa Swartkoppies), oorlede is.) Die reisiger Latrobe 3het JNW (ook Jan genoem soos sy oupa) onder andere beskryf as “a huge lad of seventeen” toe hy Latrobe vergesel het vanaf Kliprivier tot by sy ouma Jaquemina op Kykoe. Volgens die plaasopgawe van 1850, twee jaar voor sy dood, besit hy Diepkloof in die Kammanassie 4 . Dit is vreemd want Diepkloof word geassosieer met „n neef van hom – ook JNW, die seun van Nicolas Jacobus (b1). Moontlik het die opstellers van die plaasopgawe die verkeerde JNW beet. Oom Pieter Barkhuizen vertel dat Jan die plaas Wanhoop in Uniondale besit het, maar verhuis later na Rooiklip (Rhodeklip) aan die voet van die Antoniesberg. Van sy seuns het later ander plase in die omgewing soos Spreeufontein gekoop.

view all 15

Johan Nicolaas Wilhelm Barkhuizen, b2c2's Timeline

1801
July 29, 1801
Kliprivier, George District, Cape Colony, South Africa
July 29, 1801
Swellendam, Western Cape, South Africa
1827
March 15, 1827
1830
October 22, 1830
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1832
July 1, 1832
George, South Cape DC, Western Cape, South Africa
1834
April 13, 1834
George, Western Cape, South Africa
1836
July 7, 1836
Uniondale, Western Cape, South Africa
1839
May 22, 1839
Uniondale, Western Cape, South Africa