![](https://assets10.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1707775271)
![](https://assets12.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1707775271)
Johan Herman Caspar Scholtz
Afkomstig van Reknan in Brandenburg. Hy kom in 1759 as soldaat in die Kaap aan. Vanaf 1763 tot 1776 werk hy as plaaskneg en in 1776 word hy vryburger. Op 5 Februarie 1764 tree hy in die huwelik met Maria Jacoba, ’n dogter van Daniel Jacobs en Maria Nortjé. Na sy afsterwe was sy weer getroud met Marcus Nuhren. (Huweliksregister Swartland.) Daar was drie kinders uit die eerste huwelik van haar.
b1. Anna Maria Elizabeth Scholtz, gedoop 19 Junie 1776. Op 27 Maart 1790 lê sy belydenis van geloof af te Swartland. Op 18 September 1796 tree sy in die huwelik met Dirk Johannes Kotze, gedoop 25 Desember 1771. Uit die huwelik word 8 kinders gebore:
http://www.myfam.co.za/scholtz/sch-immi_3.htm
SCHOLTZ JOHANN HERMANN CASPAR (S Scholtz and Schultz). – “Reknan” in Brandenburg i.e. Rekahn ? Arr. 1759 as so., farmhand 1763-76, b. 1776. ~ 5.2.1764 Maria Jacobs, d. of Daniel Jacobs and Maria Nortjé. 3 children. (GMR 1760-63; CJ 1149: 46; CJ 1153a: 120; Rq. 1776: 81; G.R. nr. 847; Test. O.C. 32: 42-43.) Cf. Marcus Nuhren.
- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)
1736 |
1736
|
Brandenburg, Germany
|
|
1776 |
June 19, 1776
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1781 |
1781
|
||
1789 |
May 10, 1789
Age 53
|