Matching family tree profiles for Johann Christoffel Brodtruck/Broodryk
Immediate Family
-
ex-wife
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
brother
About Johann Christoffel Brodtruck/Broodryk
!BIOGRAPHY: "JOHANN CHRISTOFFEL BROODRYK (wat in Suid-Afnika ook sy van as Brodrik geteken het), het Schwarzburg in Duitsland verlaat en met die skip :Het Slot van Capelle" in 1751 hier aangekom. Hy was toe soldaat in diens van die H.O.I.K. In 1756 het hy egter burgerskap verkry en sy ambag as smid voortgesit. Op 25 September 1757 is hy in die eg verbind met Christina Stockfleth, die weduwee van Jan van Smittenburg, ‘n huwelik wat met nege kinders geseën is. Vyf van die kinders, (1) Jan Christoffe! (1758), (2) Abraham Christiaan (1761), (3) Anna Margaretha (1767), (4) Johanna Helena (1770) en (5) Jan Andries (1775) getroud met Maria Elizabeth Fourie. Die ander kinders was: (6) A!etta Christina (1760), getroud rnet Jan Bonthuijs. (7) Christiaan Wilhelm (1764), burger te Graaff-Reinet en getroud 11.10.1801 met Hester Susanna Venter. (8) Maria Elisabeth (1769), getroud met Johannes Hendrik van Ellewee. (9) Apollonia Wilhelmina (1773), getroud met Hendrik Frans Grondeler, van Basel. Abraham Christiaan Broodryk is die pos van voorleser in die Swartland aangebied. In 1804 is hy aangestel om aan die begin van 1805 as voorleser en onderwyser in diens te tree. hy het vir neëntien en ‘n half jaar onderwys gegee, toe hy op 20 Junie 1817 oorlede is. hy het ongetwyfeld veel vir die onderwys gedoen. Een van die bekendstes onder die latere afstammelinge was Jacobus Johannes Broodryk, lektor in Elokusie en Dramatiese Kuns aan die Normaalkol in Bloemfon- tein, asook stigter en voorsitter van Afrikaanse en Engelse toneelverenigings".
==+===
Information concerning Johan Christoff Brotrik from Swartsburg
Date of commencement of employment: 18-10-1750 Date of termination of employment: 16-09-1755 Occupation at commencement of employment: Soldier Reason for terminating employment: Free citizen Sailed away with the ship: Slot van Kapelle Where ended tenure of service: Cape of Good Hope Month certificate: No Debenture: Yes Remarks: overleden 1784
Information concerning the voyage Ship: Slot van Kapelle Departure: 18-10-1750 Chamber: Amsterdam Cape: 23-01-1751 09-02-1751 Inventory number: 6270 Folio: 248 Arrival: 04-06-1751 Batavia DAS- and voyage no.: 3506.3
Source Slot of Kapelle VOC passenger list.
BRODRüCK See BROODRYK.
BROODRYK JOHANN CHRISTOFFEL (S Brodrück). - Schwarzburg. Arr. 1751 as so., b. 1756, a smith. ~ 25.9.1757 Christina Stockfleth, wid. Jan van Smittenberg (see Stockfleth). 9 children. Divorced 1775. (Rq. 1756: 15; CJ 1179: 17; CJ 818: 24; G.R. nr. 280.)
BROODRYK VOLKMAR (S Brodtrück). - Schwarzburg. Brother of Johann Christoffel B. (q.v.). Smith 1751-55, loaned as smith to his brother 1756. Repatriated 1757. (GMR 1751-55; CJ 1145: 31; Test. CJ 1178:49.)
- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)
Johann Christoffel Brodtruck/Broodryk's Timeline
1730 |
1730
|
Schwarzburg, Thuringia, Germany
|
|
1758 |
June 18, 1758
|
Cape Town, WC, South Africa
|
|
1760 |
January 1760
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1761 |
April 30, 1761
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1764 |
August 5, 1764
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1767 |
June 28, 1767
|
Cape Town, WC, South Africa
|
|
1769 |
August 20, 1769
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|