Matching family tree profiles for Johann Heinrich Cuntz / Conradi
Immediate Family
-
daughter
-
son
-
father
-
mother
-
brother
-
sister
About Johann Heinrich Cuntz / Conradi
See entry for Heinrich Cuntz (10182) in Marburger Sippenbuch/07/191
"3. Johann Heinrich, sehe weiteres unter Conradi"
See own entry (8193) in Marburger Sippenbuch/06/134
"get. 7.8.1631 ... gest. 4.5.1690"
i.e. baptized ("getauft") on 7 Aug 1631 and died ("gestorben") on 4 May 1690
Please note that 7 Aug 1631 was the day on which he was baptised, not necessarily born.
------------------------------------------------------------------------------------
von 1669 bis 1688 Pastor/Pfarrer zu Cölbe und Wehrda - (beide Dorfer liegen unmittelbar vor der Stadt Marburg)
wird ausdrücklich als Sohn des verstorbenen Henrich C. der als Cuntz nach Marburg kam, erwähnt
wohnung in Marburg / Haus der Eltern
Immatrikulation Marburg 1657
† Marburg oder Cölbe/Wehrda 4.5.1690
------------------------------------------------------------------------------------
Johann Henrich CUNTZ word CONRADI - Conradie stamvader se Vader
Voorgemelde Johann Henrich CUNTZ, word uitdruklik in rekords vermeld as die seun van die afgestorwene Heinrich CUNTZ wat na Marburg gekom het. Hy was ook lid van die Lutherse kerk en het in 1657 as student aan die Marburgse Universiteit geregistreer. Johann Henrich het sy van CUNTZ na CONRADI verander tydens sy graadverkryging in Teologie aan die Universiteit van Marburg. [Die van "CUNTZ" is in Duits 'n afkorting vir "seun van KONRAD". Die meer geleerde Latynse vorm CONRADI het dieselfde betekenis naamlik "seun van KONRAD"]. Hy was van 1669 tot 1688 'n predikant vir Cölbe en Wehrda - beide dorpe is teenaan die stad Marburg geleë. Hy is op 04.05.1690 in Marburg of Cölbe/Wehrda oorlede.
Hierdie Johann Henrich CUNTZ/CONRADI was getroud met Anna Elizabeth Schneider, dogter van Friedrich Schneider - Die Schneiders het in Kirchhain naby Marburg gewoon. Die twee se huweliksgebooie is op 22.09.1667 in Marburg opgegee. Hulle het 7 kinders gehad, waarvan die eerste kind Friedrich Henrich CONRADI was - hy is die stamvader van die Suid-Afrikaanse Conradies. Met die hulp van Argiefrekords wat sedert die jaar 2000 via die Internet globaalalgemeen beskikbaar gekom het, kry ons nou, meer as 320 jaar na die koms van Friederich Co(e)nradi(j) na die Kaap, nuwe perspektiewe op sy eie lewe, dié van sy vrou en sy kinders. Hierdie nuwe inligting weerspreek soms vorige inligting, maar in regverdigheid moet onthou word dat ons geëerde voorgangers nie toegang tot hierdie magdom nuut geordende inligting gehad het nie.
Die Conradie Geslagsregister - soos bygewerk deur Pieter Conradie (2014 Edition)
Johann Heinrich Cuntz / Conradi's Timeline
1631 |
August 7, 1631
|
Marburg, Giessen, Hesse, Germany
|
|
1631
|
Marberg, Neustadt an der Aisch, Middle Franconia, Bavaria, Germany
|
||
1668 |
1668
|
Marburg, Marburg-Biedenkopf, Hessen, Germany
|
|
1669 |
1669
|
Marburg, Giessen, Hesse, Germany
|
|
1671 |
1671
|
Marburg, Giessen, Hesse, Germany
|
|
1673 |
1673
|
||
1675 |
1675
|
Marburg, Giessen, Hesse, Germany
|
|
1678 |
1678
|
||
1680 |
1680
|