Johann Hendrik Christoph Koch, SV/PROG 2

Is your surname Koch?

Research the Koch family

Johann Hendrik Christoph Koch, SV/PROG 2's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johann Hendrik Christoph Koch, SV/PROG 2

Afrikaans: Kok, SV/PROG 2
Also Known As: "Johann Heinrich Christoph Kok", "Johan Hendrik Christoffel Kok", "Johann Heinrich Christoff"
Birthdate:
Birthplace: Waldeck, Hessen, Duitsland (Germany)
Death: May 27, 1751 (30-31)
Swellendam, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika
Immediate Family:

Husband of Petronella Cornelia van Eeden, b4c2 SM/PROG
Father of Johan Hendrik Andries Kok, SV2b1; Jacobus Christiaan Kock, SV2b2; Anna Cathrina Kok, SV2b3; Johan Andries Godfried Kok, SV2b4; Maria Elizabeth Oosthuizen, SV2b5 and 2 others

Managed by: J Herman Potgieter
Last Updated:

About Johann Hendrik Christoph Koch, SV/PROG 2

Born Johann Henrich Christoph Koch in Waldeck, Germany. Boarded the ship Weltevreden, captained by Captain Willem Vrucht,leaving from Texel, Holland on the 21st of January 1745, destination the Cape of Good Hope. It was the ships third voyage after it was built in Amsterdam in 1740.

Johann was one of 278 pasengers on board. He was a soldier in the service of the Dutch East Indian Company.

The ship landed in cape Town on the 15th of June 1745.

In Cape Town his name was changed to the Dutch version - Johan Hendrik Christoffel Kok - sometimes known as Johan Christiaan Kok.

He worked as a servenat for Jacobus Carolus De Wet for 2 years before becoming a vryburger in 1747/48


KOCH JOHANN HEINRICH CHRISTOPH (S Koch and Kok). ~ Waldeck. Arr. 1745 as so., farmhand 1745-47, b. 1747, resident at Swellendam. ~ 27.5.1751 Petronella v. Eeden, wid. Matthias Calitz (q.v.). 6 children. (CJ 1140: 60; Rq. 1747:99; G.R. nr. 476; Test. CJ 1090:7.)

- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)


Ek het na Walden gaan kyk waar JOHANN HEINRICH CHRISTOPH KOCH vandaan gekom het.

Die spelling - Johann Christoph lyk beslis Duits. Net i.v.m. die spelling - ek het op 'n paar atriekels afgekom wat praat van 'n beweging hier aan die Kaap onder immegrante wat hulle name en vanne meer AFRIKAANSE spelling gegee het. "van Tonderen" het bv amper onmiddelik "van Tonder" geword nadat twee Van Tonderen Broers hier aangekom het as meulenaars. Die Kock -> Kok verandering is ook as 'n opsie gegee. Sover as ek kan sien het hulle ook Middle-Duits in Walden gepraat wat amper dieselfde as Hollands was, wat die "Kock" spelling verduidelik en nie die Kogh of ander meer Duitse spellings nie. (ek het gewonder of die Kock spelling beteken dat hulle miskien as Huursoldate Walden toe is uit Holland uit maar dit lyk baie meer moontlik dat hulle van Walden af was oorspronklik en dat hulle in Walden as huursoldate opgelei was).

Terug na Walden en hulle huursoldate (iets waarvoor hulle bekend was).

Ek het op hierdie interessatnte artiekel afgekom. Lyk my dat daar baie min mense in Walden gebly het en dit het van die kleinste populasies in Duitsland tot vandag. Die Prins van Walden het 'n slim plan gehad naamlik om 'n battaljon of twee te stig in Walden en om hulle dan as huursoldate uit te huur aan o.a. die Hollanders. Die 1se en 2de Batteljon is in 1740 gestig - net 5 jaar voor JHC Kock in die Kaap aangekom het as 'n soldaat vir die VOC.

Dit lyk of die Prins eers kleiner eenhede uitgehuur het voordat hy groter kontrakte gekry het. In 1784 is 'n hele regiment na die Kaap gestuur om die Kaap te kom verdedig (onsuksesvol).

Oom kan die hele artiekel lees by: http://home.att.net/~david.danner/militaria/waldeck.htm


GEDCOM Note

Waldeck, Hessen, Deutschland

GEDCOM Note

<p><p style="text-align: left;" dir="ltr"> </p></p><p><p> </p></p><p><p>"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd"></p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><div align="left">Stamvader.</div></p><p><div align="left"> </div></p><p><div align="left">Johan Hendrik Christoffel KOK (oorspronklik Johann Henrich Christoph KOCH).
</div></p><p><p>Hy is afkomstig van die Waldeck, in die teenswoordige staat Hesse, Duitsland waar hy in</p></p><p><p>1720 gebore is. Hy arriveer op 15 Junie 1745 as soldaat in diens van die VOC aan boord</p></p><p><p>van die "Weltevreden" in die Kaap. Hy werk vir ongeveer twee jaar as boerkneg by J.C. de</p></p><p><p>Weth voordat hy in 1747 'n vryburger te Swellendam word.</p></p><p><p> </p></p><p><p>Op 27 Mei 1751 trou hy op Tulbagh met die weduwee Petronella VAN EEDEN. Sy was</p></p><p><p>voorheen getroud (te Drakenstein op 5 Febr 1742) met stamvader Matthias CALITZ, by</p></p><p><p>wie sy 5 kinders gehad het. Petronella is op 27 Junie 1725 op Stellenbosch gedoop as die</p></p><p><p>tweede kind van Frederik VAN EEDEN en Hendrina STEVENSZ.</p></p><p> </p>

GEDCOM Source

eknelas Nel eknelas Web Site <p>MyHeritage family tree</p><p>Family site: eknelas Web Site</p>Family tree: 148888701-5 Discovery 148888701-5 MH:S500008 3 17 AUG 2015 Added via an Instant Discovery™


GEDCOM Note

{geni:about_me} Born Johann Henrich Christoph Koch in Waldeck, Germany. Boarded the ship Weltevreden, captained by Captain Willem Vrucht,leaving from Texel, Holland on the 21st of January 1745, destination the Cape of Good Hope. It was the ships third voyage after it was built in Amsterdam in 1740.

Johann was one of 278 pasengers on board. He was a soldier in the service of the Dutch East Indian Company.

The ship landed in cape Town on the 15th of June 1745.

In Cape Town his name was changed to the Dutch version - Johan Hendrik Christoffel Kok - sometimes known as Johan Christiaan Kok.

He worked as a servenat for Jacobus Carolus De Wet for 2 years before becoming a vryburger in 1747/48


KOCH JOHANN HEINRICH CHRISTOPH (S Koch and Kok). ~ Waldeck. Arr. 1745 as so., farmhand 1745-47, b. 1747, resident at Swellendam. ~ 27.5.1751 Petronella v. Eeden, wid. Matthias Calitz (q.v.). 6 children. (CJ 1140: 60; Rq. 1747:99; G.R. nr. 476; Test. CJ 1090:7.)

- Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)


Ek het na Walden gaan kyk waar JOHANN HEINRICH CHRISTOPH KOCH vandaan gekom het.

Die spelling - Johann Christoph lyk beslis Duits. Net i.v.m. die spelling - ek het op 'n paar atriekels afgekom wat praat van 'n beweging hier aan die Kaap onder immegrante wat hulle name en vanne meer AFRIKAANSE spelling gegee het. "van Tonderen" het bv amper onmiddelik "van Tonder" geword nadat twee Van Tonderen Broers hier aangekom het as meulenaars. Die Kock -> Kok verandering is ook as 'n opsie gegee. Sover as ek kan sien het hulle ook Middle-Duits in Walden gepraat wat amper dieselfde as Hollands was, wat die "Kock" spelling verduidelik en nie die Kogh of ander meer Duitse spellings nie. (ek het gewonder of die Kock spelling beteken dat hulle miskien as Huursoldate Walden toe is uit Holland uit maar dit lyk baie meer moontlik dat hulle van Walden af was oorspronklik en dat hulle in Walden as huursoldate opgelei was).

Terug na Walden en hulle huursoldate (iets waarvoor hulle bekend was).

Ek het op hierdie interessatnte artiekel afgekom. Lyk my dat daar baie min mense in Walden gebly het en dit het van die kleinste populasies in Duitsland tot vandag. Die Prins van Walden het 'n slim plan gehad naamlik om 'n battaljon of twee te stig in Walden en om hulle dan as huursoldate uit te huur aan o.a. die Hollanders. Die 1se en 2de Batteljon is in 1740 gestig - net 5 jaar voor JHC Kock in die Kaap aangekom het as 'n soldaat vir die VOC.

Dit lyk of die Prins eers kleiner eenhede uitgehuur het voordat hy groter kontrakte gekry het. In 1784 is 'n hele regiment na die Kaap gestuur om die Kaap te kom verdedig (onsuksesvol).

Oom kan die hele artiekel lees by: http://home.att.net/~david.danner/militaria/waldeck.htm


GEDCOM Note

Waldeck, Hessen, Deutschland

GEDCOM Note

<p><p style="text-align: left;" dir="ltr"> </p></p><p><p> </p></p><p><p>"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd"></p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><p> </p></p><p><div align="left">Stamvader.</div></p><p><div align="left"> </div></p><p><div align="left">Johan Hendrik Christoffel KOK (oorspronklik Johann Henrich Christoph KOCH).
</div></p><p><p>Hy is afkomstig van die Waldeck, in die teenswoordige staat Hesse, Duitsland waar hy in</p></p><p><p>1720 gebore is. Hy arriveer op 15 Junie 1745 as soldaat in diens van die VOC aan boord</p></p><p><p>van die "Weltevreden" indie Kaap. Hy werk vir ongeveer twee jaar as boerkneg by J.C. de</p></p><p><p>Weth voordat hy in 1747 'n vryburger te Swellendam word.</p></p><p><p> </p></p><p><p>Op 27 Mei 1751 trou hy op Tulbagh met die weduwee Petronella VAN EEDEN. Sy was</p></p><p><p>voorheen getroud (te Drakenstein op 5 Febr 1742) met stamvader Matthias CALITZ, by</p></p><p><p>wie sy 5 kinders gehad het. Petronella is op 27 Junie 1725 op Stellenbosch gedoop as die</p></p><p><p>tweede kind van Frederik VAN EEDEN en Hendrina STEVENSZ.</p></p><p> </p>

GEDCOM Source

eknelas Nel eknelas Web Site <p>MyHeritage family tree</p><p>Family site: eknelas Web Site</p>Family tree: 148888701-5 Discovery 148888701-5 MH:S500008 3 17 AUG 2015 Added via an Instant Discovery™

GEDCOM Note

Stamvader: Ons Kok stamvader, Johann Henrich Christoph KOCH (a2) (ook bekend as Jan Hendrik Christoffel KOK), gebore in 1720 in Waldeck, Duitsland kom in 1745, in diens van die Oos Indiese Kompanie, aan boord van die skip Weltevreden na Suid-Afrika. Op 27 Mei 1751 trou hy met Petronella VAN EEDEN (Gedoop 22 Julie 1725), die weduwee van Matthias/Matthys Calitz. Sy was die dogter van Frederik VAN EEDEN en Hendrina Stevensz VAN DRUTEN. Uit hierdie huwelik word 4 seuns en 3 dogters gebore. Die tweede kind was Jacobus Christiaan KOK. Word 'n Vryburger te Sellendam in 1747 op die plaas HOEKO waar CJ Langenhoven ook gewoon het. Het twaalf jaar na die eerste KOK Stamvader in die land aangekom. ---

GEDCOM Note

<!DOCTYPE html PUBLIC "-//W3C//DTD XHTML 1.0 Transitional//EN" "http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd"> <html xmlns="http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en"><head> <title></title> <meta http-equiv="content-type" content="text/html;charset=utf-8"/> <meta http-equiv="Content-Style-Type" content="text/css"/> </head> <body> <div align="left"><font face="Verdana" size="1">Stamvader.</font></div> <div align="left">
</div> <div align="left"><font face="Verdana" size="1"><b>Johan Hendrik Christoffel KOK</b> (oorspronklik Johann Henrich Christoph KOCH).
Hy is afkomstig van die Waldeck, in die teenswoordige staat Hesse, Duitsland waar hy in 1720 gebore is. Hy arriveer op 15 Junie 1745 as soldaat in diens van die VOC aan boord van die "<i>Weltevreden</i>" in die Kaap. Hy werk vir ongeveer twee jaar as boerkneg by J.C. de Weth voordat hy in 1747 'n vryburger te Swellendam word.

Op 27 Mei 1751 trou hy op Tulbagh met die weduwee <b>Petronella VAN EEDEN</b>. Sy was voorheen getroud (te Drakenstein op 5 Febr 1742) met stamvader Matthias CALITZ, by wie sy 5 kinders gehad het. Petronella is op 27 Junie 1725 op Stellenbosch gedoop as die tweede kind van Frederik VAN EEDEN en Hendrina STEVENSZ.
</font></div> </body> </html>

GEDCOM Note

See attached sources.

view all 15

Johann Hendrik Christoph Koch, SV/PROG 2's Timeline

1720
1720
Waldeck, Hessen, Duitsland (Germany)
1745
1745
Age 25
Waldeck, Duitsland (Germany)
1751
May 27, 1751
Age 31
Swellendam, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika
1753
April 23, 1753
Kaapkolonie,Suid Afrika
1754
July 1754
Tulbagh, Cape, South Africa
1759
April 15, 1759
1760
November 30, 1760
1764
February 22, 1764
Kapkolonie Suid Afrika, South Africa
1767
March 22, 1767
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa