Johann Hermann Lategan, SV/PROG

How are you related to Johann Hermann Lategan, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Johann Hermann Lategan, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johann Hermann Lategan, SV/PROG

Also Known As: "Jan Herman Lategan"
Birthdate:
Birthplace: Billmerick, Westfalen, Königreich Preuße, North Rhine-Westphalia, Germany
Death: circa 1776 (54-63)
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
Immediate Family:

Son of Henrick Lategahn and Anna gertrud Sibbe
Husband of Beatrix Olivier, b3c2 SM/PROG
Father of Helena Geertruij Fourie, b1; Jan Hendrik Lategan, b2; Beatrix Aletta Greeff; Willem Lategan, i b4; Anna van Heerden, b5 and 4 others

Managed by: Hester Maria Christina Marx
Last Updated:

About Johann Hermann Lategan, SV/PROG

  • Birth: circa 1705
  • Billmerich, Westphalia, Germany

Johann Herman LATEGAN hy was van Billmerich in Wesfale. Hy kom by die Kaap aan in 1735 op die skip Padmos. In 1743 word hy 'n burger. Hy trou te Paarl met Beatrix OLIVIER op 15 Julie 1742. Sy was die negende kind van Jan Olivier en Helena Burger.

Hy kry die volgende plase: Hy koop die plaas Krakeelhoek op 6 Desmeber 1743 en verander die plaas se naam na Wel van Pas. Die plaas Doolhof word sy besitting op 22 November 1765. Op 1 Julie 1774 kry hy die plaas Nabygelegen. Al hierdie plase is geleë in Bovlei, Drakenstein.

Lategan is omtrent c 1776 oorlede.

Hulle het nege kinders gehad:

  • b1 Jan Hendrik gedoop 12 Sep 1745, X 11 Apr 1771 Maria Margaretha Louw
  • b2 Beatrix gedoop 10 Des 1747, X 22 Sep 1765 Hendrik Greeff
  • b3 Willem gedoop 16 Aug 1750
  • b4 Anna gedoop 2 Apr 1752, X 6 Jan 1771 Hendrik van Heerden, XX 15 Sep 1776 Benjamin Godlieb Weigt
  • b5 Willem gedoop 28 Okt 1753, X 21 Jul 1779 Wilhemina Josina Smalberger
  • b6 Helena Geertruy, X 5 Feb 1764 Stephanus Fourie
  • b7 Andries gedoop 28 Feb 1756, X 18 Feb 1781 Maria Susanna Coetzer
  • b8 Martha gedoop 15 Okt 1758, X 1 Jun 1776 Hendrik Willem Roets, XX 27 Jul 1800 Daniel de Waal
  • b9 Pieter Hermanus gedoop 4 Jul 1762

Bronne: Heese en Lombard Hoge Personalia of the Germans at the Cape JG le Roux en WG le Roux Bovlei in Ons Drakensteinse Erfgrond

Saamgestel deur: AM van Rensburg


Birth Place also mentioned as: Unna, North Rhine-Westphalia, Germany

Louis Scholtz, j4 researched this and had this to say: "Ek kan geen verwysing na Wes-Vlaandere op die profiel van Johann Hermann Lategan vind nie. Volgens die Wikipedia artikel oor die stad Unna, is Billmerick 'n deel gemeente van die stad.

Meer teenstrydig is dat op VOC Opvarenden daar 'n inskrywing is vir 'n Johan Harmen Lategraan wat op 28-04-1735 in diens van die VOC getree het en die Kaap de Goede Hoop bereik het op 25-08-1735 aanboord van die skip Patmos. Dus hoogswaarskynlik die stamvader. Teenstrydig is dat sy plek van herkoms as "Bermerigt in brandenb" opgegee, en datum uit diens as 31-08-1783 te Azie, dus 7 jaar na sy sterfdatum soos weergegee op sy Geni profiel en heel vêr weg van die Kaap. http://vocopvarenden.nationaalarchief.nl/detail.aspx?ID=1064826"



In reaksie op die oproep van die VOC vir werknemers en nedersetters aan die Kaap vroeg in die 18de eeu, gaan die 18-jarige Johann Hermann Lategan na Amsterdam en arriveer hy op die skip Padmos in 1735 as soldaat aan die Kaap.

Reeds die volgende jaar beding hy vir homself 'n aanstelling as "bouwknecht"op 'n plaas in die Wagenmakersvallei (die huidige Tulbagh-omgewing).

In 1742 tree hy met Beatrix Olivier in die huwelik. In die volgende jaar verwerf hy vryburgerstatus, en koop hy kort hierna sy eerste plaas, De Krakeel-hoek, in die Wagenmakersvallei. Later is die plaas tot Welvanpas hernoem. Nege kinders en 'n verdere twee plase volg: Het Doolhof (1765) en Nabygelegen (1774).

Drie van die egpaar se seuns, Johan Hendrik, Willem, en Andries, plant die stamboom voort. Laasgenoemde twee erf die drie produktiewe plase.

Lady Anne Barnard besoek Willem se plaas Het Doolhof in 1797 en getuig gunstig van hierdie vooruitstrewende families, hul arbeidsaamheid en die goeie gehalte van hul wyn. Andries se seuns trek binneland toe en die plase word verkoop.

Almal behalwe een van Willem se seuns neem ook deel aan die binnelandse verhuising van die 19de eeu en vestig hulle in die omgewing van die Breërivier, waar die jongste Benjamin Godlieb, later die plaas Bastiaanskloof aanskaf.

view all 14

Johann Hermann Lategan, SV/PROG's Timeline

1717
1717
Billmerick, Westfalen, Königreich Preuße, North Rhine-Westphalia, Germany
1735
1735
Age 18
Billmerich, Weafale
1735
Age 18
Billmerich, Weafale
1742
1742
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1745
September 12, 1745
1747
December 10, 1747
Paarl, Cape Winelands, Western Cape, South Africa
1749
1749
1750
February 28, 1750
1753
October 28, 1753