Matching family tree profiles for Johann 'Taffy' Gustav Kikillus
Immediate Family
-
wife
-
daughter
-
daughter
-
mother
-
Privatesibling
About Johann 'Taffy' Gustav Kikillus
Taffie Kikillus (soms ook Taffy Kikillus; ca. 1927 – 22 September 2014) was 'n Suid-Afrikaanse akteur, musikant en komponis.
Kikillus het vanaf sy derde lewensjaar klavier speel en het op veertien begin om musiek te komponeer. Hy het sy eie orkes by die Universiteit van Stellenbosch gehad. Hy was ook verantwoordelik vir die eerste klavier-langspeelplaat in Suid-Afrika, genaamd Taffie plays for you.
Kikillus het in verskeie Afrikaanse rolprente opgetree. Hy is veral bekend vir sy rol in films soos Gevaarlike spel (1962), Fratse in die vloot (1958) en Donker Afrika (1957).
Hy is op 22 September 2014 op 87-jarige ouderdom aan komplikasies ná ’n beroerte in die Mediclinic Milnerton oorlede. Hy laat sy vrou, Rhona en 3 seuns, Marais, Karl en Igon agter.
Johann 'Taffy' Gustav Kikillus's Timeline
1927 |
March 13, 1927
|
||
1955 |
May 3, 1955
|
||
1958 |
January 24, 1958
|
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1960 |
August 20, 1960
|
||
2014 |
September 22, 2014
Age 87
|
St Helena Bay, Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
???? | |||
???? |