Johannes Andries Holtzhausen

Is your surname Holtzhausen?

Connect to 1,461 Holtzhausen profiles on Geni

Johannes Andries Holtzhausen's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Andries Holtzhausen

Sy kinders is in 1782 deel van Helgard van Rensburg se ekspedisie om skipbreukelinge van die Grosvenor te gaan soek. Toe hulle nie die ongelukstoneel kon bereik nie, het hulle teruggedraai. Maar aantal jare daarna, 1790 het Holtzhausen weer 'n soektog onderneem en daarin geslaag om die plek waar die skip destyds gesink het te vind. Oppad terug val hy in n olifantgat en een van die penne steek deur sy hand. 'n Paar dae later is hy naby die Umzivibu aan kleim-in-die-kaak oorlede.

https://www.wikitree.com/wiki/Holtzhausen-28

view all 15

Johannes Andries Holtzhausen's Timeline

1757
February 9, 1757
Swellendam, Western Cape, South Africa
August 8, 1757
Stellenbosch, Western Cape, South Africa
1780
April 16, 1780
1783
July 4, 1783
1785
1785
1787
September 2, 1787
1787
1794
1794
Stellenbosch, Brede River DC, Western Cape, South Africa