Historical records matching Johannes Hendrikus Lambertus "Jan" Bosman
view all 21
Immediate Family
-
wife
-
wife
-
father
-
brother
-
brother
-
brother
-
stepfather
-
half sister
-
half brother
-
half brother
-
half brother
About Johannes Hendrikus Lambertus "Jan" Bosman
Hy was die bekende veldkornet Jan Bosman gedurende die Anglo-Boereoorlog vir die onderwyk Vaalrivier, Christiana wat destyds in die distrik Bloemhof geval het. Hy dien in die ZAR vanaf 1882 tot 1902.
Hy koop die plaas Guldenschat in 1884. Die gedeelte (1089 morge 205 vk rd) van die "quitrent" plaas Guldenschat No. 11 geleë in die distrik Wolmaransstad (1664 morgen 383 vk roedens) was deur hom aan sy skoonseun Paul Johannes Mare en sy dogter verkoop vir die som van £700 op 21 May 1907.
view all
Johannes Hendrikus Lambertus "Jan" Bosman's Timeline
1857 |
November 9, 1857
|
Pietermaritzburg, KZN, South Africa
|
|
1858 |
February 14, 1858
|
Pietermaritzburg, KZN, South Africa
|
|
1924 |
January 4, 1924
Age 66
|