Johannes Hermanus Bouwer

Is your surname Bouwer?

Connect to 3,383 Bouwer profiles on Geni

Johannes Hermanus Bouwer's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Hermanus Bouwer

Birthdate:
Birthplace: Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
Death: October 30, 1899 (58)
Modderspruit, KwaZulu-Natal, South Africa
Immediate Family:

Son of Johannes Hermanus Bouwer and Maria Dorothea Catharina Bouwer
Husband of Cornelia Aletta Bouwer and Cornelia Aletta Bouwer
Father of Magdalena Cornelia Aletta Smith; Hester Susanna van Niekerk; Johannes Hermanus Bouwer and Maria Dorothea Van Niekerk
Brother of Johanna Hermina Wessels; Barend Daniel Bouwer; Stephanus Egbertus Bouwer; Amerentia Dorothea Bouwer; Louisa Catharina Bouwer and 7 others

SA de Villiers no: b4c5d4e7
Managed by: Private User
Last Updated:

About Johannes Hermanus Bouwer

e7 Johannes Hermanus BOUWER (836/x),  21.12.1840,  Uitenhage (NG kerk) 14.01.1841, † Natal (Modderspruit) 30.10.1899 »† gesneuwel » kontrakteur en boer » Ouers woon te Boesmansrivier tydens doop. S/k 19302 /1899 en s/k 1435/1899. Albei is vir dieselfde persoon. Die1e is opgestel e n geteken op 2 Maart 1902 en die 2e eers in November1902. Op die 1e word geen melding gemaak van ’n vorige huwelik nie en syouers word aangegee as Johannes Hermanus Bouwer en Maria Bouwer (g.Ferreira). Op die 2e s/k word sy oorlewende eggenoot as Johanna CoraBouwer (geb. Kritzinger) aangegee en sy eerst e vrou as onbekend. Die2e s/k gee egter sy ma aan as Eleanor en nege kinders - almal neteerste name. Vermoede i s dat Eleanor sy eerste vrou se naam was. Die 12 s/k (19302 / 1899) gee sy ouderdom aan as 61 jaar (m.a.w. *1838) en die 2e (1435/18 99) gee sy ouderdom aan as 59 jaar- m.a.w. *1840) Hy is dood in die geveg te Modderspruit Natal tydens die ABO. Die 1e s/k (19302) is onderteken deur spesiale veldkornet P.W.Ferreiraen later deur sy nagel ate eggenoot J.C.Bouwer.(op 2.3. 1900 teElandsfontein). Die 2e s/k is net deur haar onderteken. Op sy 1e S/K word net melding gemaak dat hy getroud was met eenminderjarige kind , gebore o p 15.7.1899 - Johannes Hermanus. Sy vrou:- Johanna Cornelia Kritzinger. Dit meld ook dat hulle van Georgetown (huidige George) afkomstigwas.(en “zeer arm”) Op die 2e s/k word die nege kinders by sy eerste vrou aangedui maarGEEN by sy nagelate egge noot Johanna Cornelia Bouwer (neeKritzinger). Sy het hierdie dokumente ook onderteken , maa r eers inNov. 1902. Was die kind dalk toe al oorlede dat sy di e kind nie genoemhet nie?? Doop besonderhede deur Barbara Bouwer opgeskryf:- (gebel 14 Sept 2003) Doopgetuies:- Lukas Johannes Potgieter ; Hester Petronella FrederikaPrinsloo ; Michael Georg Fourie ; Susanna Isabella Potgieter ;Dorothea Vermaak »ø † Transvaal Argief, Pretoria MHG 1435 »» Kinders (11): x{983, 985, 986, 990, 993, 994, 995, 1014, 1017, 1023}, xx{1024} x British Kaffraria (NG kerk) 19.03.1862, Cornelia Aletta RENSBURG VAN (d.v. Gert Hendrik RENSBURG VAN & Hester Susanna OOSTHUIZEN), ñ Susara Catharina,  09.09.1844,  Uitenhage 12.01.1845, † <1908 »† oorlede voor haar seun Gert Hendrik xx Johanna Cornelia KRITZINGER » sien notas oor Johannes Hermanus (haar man) Hulle het in Germiston gebly ten tye van sy dood Getuies van die boedeldokumente was A.L.Muller en A.M.Muller In diew testament word haar nooiensvan as Kretzenger gespel

view all

Johannes Hermanus Bouwer's Timeline

1840
December 21, 1840
Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
1841
January 14, 1841
Uitenhage Nederduitse Gereformeerde Kerk, Uitenhage, Eastern Cape, South Africa
1862
November 5, 1862
Komga, Eastern Cape, South Africa
1865
June 27, 1865
Peddie, Cape Province, South Africa
1867
June 18, 1867
South Africa
1872
1872
1899
October 30, 1899
Age 58
Modderspruit, KwaZulu-Natal, South Africa