Matching family tree profiles for Johannes David van Aswegen, a1b2c6
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
mother
-
father
-
brother
About Johannes David van Aswegen, a1b2c6
Voortrekkerstamouers 1835 - 1845 deur Jan C. VISAGIE (Afrikaans). Protea Uitgewers, Pretoria, 2011. Tweede uitgawe, derde druk 2011. ISBN 978-1-86919-372-0. Bladsy 507.
Johan David VAN ASWGEN - b2c6
*17/4/1809
≈ Graaff-Reinet 7/5/1809
† c. 1872
X Cradock op 5 of 6/4/1829 met Helena Geertruida ERASMUS
XX Cradock 5/2/1832 Geertruida Petronella Johanna VAN DER LINDE, * 24/6/1813
Woonplek: Brakrivier, Somerset
Vertrekdatum: Onbekend, maar dit was voor 15/4/1838 en moontlik nog begin 1836 saam met A. H. POTGIETER aangesien VAN ASWEGEN betrokke was by die ruiltransaksie met Makwana, kaptein van die Taung.
Trekgeselskap: Waarskynlik A. H. POTGIETER. Hy was waarskynlik die Hans VAN ASWEGEN vir wie op 3/3/1840 twee plase aan die Kietlietsrivier aangeteen is, nl. Dikdoorns en Kameelbult. Die plaas Vaalkoppie aan die Spekboomrivier, Ohrigstad, is op 4/8/1845 op sy naam geregistreer.
Bygevoeg deur Y. DROST, 17 OKT 2016
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Johannes David van Aswegen, a1b2c6's Timeline
1809 |
April 17, 1809
|
Stellenbosch, Cape Province, South Africa
|
|
May 7, 1809
|
Graaff-Reinet, Cape Province, South Africa
|
||
1833 |
January 21, 1833
|
||
1838 |
April 15, 1838
|
||
July 2, 1838
|
Cradock, Stormberg District, Eastern Cape, South Africa
|
||
1841 |
January 8, 1841
|
||
1847 |
November 2, 1847
|
Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
|
|
1872 |
1872
Age 62
|