Johannes Friedrich Albrecht Böhm, SV/PROG; SWASV

Is your surname Böhm?

Research the Böhm family

Johannes Friedrich Albrecht Böhm, SV/PROG; SWASV's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Friedrich Albrecht Böhm, SV/PROG; SWASV

Birthdate:
Birthplace: Michelbach am Walt, Württemberg, Oberamt Öhringen, Germany
Death: May 15, 1918 (84)
Heilbronn, Stuttgart, Baden-Wurttemberg, Germany
Immediate Family:

Son of Johann Jakob Böhm and Rosina Christina Birk
Husband of Maria Catherina Hahl, SM/PROG
Father of Johannes Jakob Böhm, Dr; Friedrich Böhm; Barbara Rosina (Emma) Böhm; Catherine Emilie Hedwig Böhm, b4; Maria Amalia Minetha Böhm and 3 others
Brother of PN Böhm

Occupation: Missionary, Rheinische Mision Society
Managed by: Daniel Jacobus Botes, g2h3
Last Updated:

About Johannes Friedrich Albrecht Böhm, SV/PROG; SWASV

Daan Botes 31/7/2012 Die Geschichte von Ameib" by Hannah Schreckenbach (1st edition 2009, ISBN: 978-3-936858-97-6). 1867 the German missionary Johannes Friedrich Albrecht Boehm from the Rheinischen Mission built a station here. If it rains well, Ameib is a paradise, is there no rain, it becomes hell. That the missioner must have also recognized. Permanent military conflicts of the native tribes, and years of drought in 1881 forced Böhm to abandon the property, it decayed. 1907, Karl Hentschel, the first Farmer to take over Ameib. 1913 the lawyer Dr. Otto Sievert from Swakopmund acquires the farm (his grave is near the farm house). Already in 1909/10, in the northwest part of the farm tin mining started on small scale, but only after the occupation of the country by the Union of South Africa in the First World War, Sievert, intensified the mining. To meet the high water supplies to the mine, a dam of almost 200 000 cubic meters was built. Towards the end of the Second World War, the tin ore was exhausted; the silted dam and ruins of the wash plant still exist. Some graves bear witness of the hard work here at the edge of the desert.

=============================================================

Daan Botes 31/8/2012 Die Voorgeskiedenis van Suid-Wes Afrika Dr H Vedder Boehm J.A.Fr. uit Michelbach in Wuerttemberg, sendeling op Salem aan benedeloop van die Swakop 1864-1867, daarna aan die Erongo van 1867-1880.

===================================================================

Daan Botes 21/3/2013 001305 Böhm, Johann Albert Friedrich

  • 21.12.1833 at Michelbach, Germany First entry to Namibia: 1863

--- Johann Albert Friedrich Böhm was born on 21.12.1833 at Michelbach in Germany. He was a missionary of the Rheinische Missionsgesellschaft. He arrived in Namibia in 1863. Firstly he was migrating with the Swartboois, he was stationed for years at Ameib. He went with the Swartboois to Sesfontein in 1877 to examine the country for migrating there. Later he was stationed at Walvis Bay. In 1884, he mediated as translator the sales contract between Lüderitz and Topnaar Captain Piet ||Haibeb ||Gamab, and also the treaty with the Rehoboth Baster. He was married to: Katharina Böhm, née Hahl.
---
Gender: m Field of activity: REL Profession: Missionary

Married to: Katharina Böhm, née Hahl RAW DATA: Drechsler 1966:329; Tabler 1973:14;

=========================================================================

Sendingonderwys in Suidwes-Afrika 1806-1870 : 'n kritiese beskouing van bepaalde aspekte by Heese, Carl Pieter
https://archive.org/details/sendingonderwysi00hees

3.12 Salem 1864-1867

3.12.1 /. Á. F. Bóhm

Op 18 Maart 1864 het sendeling Bohm wat vroeg die jaar saam met Hugo Hahn en die sendingkoloniste in die land aangekom het, in die geselskap van Piet Gertze van Otjimbingwe af vertrek om met sendingwerk onder Jacobus Boois se mense te begin.^^^ Halfpad tussen Otjimbingwe en die onderloop van die 130 Swakoprivier het hulle 'n geskikte plek vir die oprigting van 'n sendingstasie gevind en besluit om dit Salem (d.i. vrede) te noem. Hulle het dadeHk begin om tuine aan te lê en koring te saai, maar Jacobus Boois se mense het nie veel van die handearbeid gehou nie en versuim om hulle tuine te omhein met die gevolg dat die diere alles opgevreet het. Aangesien hierdie lewe hulle nie aangestaan het nie, het Jacobus Boois en sy volgehnge na 'n paar maande weer na hulle rowers- bestaan by die Visrivier teruggekeer. Intussen het Willem Swartbooi hom met sy groep op die naburige Anawood gevestig waar Hugo Hahn hulle van tyd tot tyd besoek het. Na die vertrek van Jacobus Boois het Bohm die Swartboois onder sy sorg geneem. Die onvrugbaarheid van die plek wat net in goeie reënjare vir akkerbou geskik was, tesame met die feit dat die Swartboois se veeposte tussen dié van die Herero's gelê het, het hulle in 1867 laat besluit om Salem te verlaat en huUe aan die voet van die Erongoberge op die waterryke Ameib te gaan vestig.^^^

3.13 Ameib 1867-1870

3.13.1 /. A. F. Böhm

Na hulle aankoms by die suidelike gedeelte van die Erongoberge het Bóhm die sendingstasie Ameib aan die oostekant van die sogenaamde Bokberg gestig en met die sendingwerk begin onder die sowat 350 gedooptes wat die verhuisingstog meegemaak het. Die volgende paar jaar het Bohm 'n kerk sowel as ander sendinggeboue van kleistene opgerig en 'n muur met skietgate daaromheen gebou as beskerming teen moontlike aanvalle van die Bergdamaras.^^^ Van kaptein Willem Swartbooi het die sendeling ondersteuning gekry, want hy het die kerk gereeld besoek, sy kinders skool toe gestuur en sodanige beheer oor sy volgelinge uiígeoefen dat hulle hulle van veediefstal weerhou en weer 'n ordelike lewe begin lei het. Mev. Bohm het haar ook vir 'n verbetering in die vroue se leefwyse be- ywer deur hulle onder haar sorg te neem en verskeie verwaarloosde kinders in haar huis op te voed. Op hulle beurt het hierdie kinders se gedrag 'n gunstige invloed op die inwoners uitgeoefen. Die droogtejare het Bohm egter baie ge- strem in sy pogings om die mense op die plek te hou omdat huUe nie kans gesien het om die vrugbaarheid van die grond te benut deur opvangdamme te bou nie. Toe die fonteine op Ameib in 1879 ook nog opgedroog het, het die meeste mense die plek verlaat en hulle hoofsaaklik op Fransfontein en Sesfontein in die Kaokoveld gaan vestig.^

view all 11

Johannes Friedrich Albrecht Böhm, SV/PROG; SWASV's Timeline

1833
December 22, 1833
Michelbach am Walt, Württemberg, Oberamt Öhringen, Germany
1866
December 17, 1866
Woon in Salem, Otjimbingwe, Erongo, Namibia
1868
September 29, 1868
Woon in Ameib, Otjimbingwe, Erongo, Namibia
1870
May 19, 1870
Woon in Ameib, Otjimbingwe, Erongo, Namibia
1872
May 28, 1872
Woon in Ameib, Otjimbingwe, Erongo, Namibia
1873
December 31, 1873
Woon in Ameib, Otjimbingwe, Erongo, Namibia
1876
April 8, 1876
Ameib, Erongo Mountains, Namibia
1878
September 25, 1878
Ameib, Erongo Mountains, German South West Africa
1880
1880
Otjimbingwe, Erongo, Namibia
1918
May 15, 1918
Age 84
Heilbronn, Stuttgart, Baden-Wurttemberg, Germany