Johannes Abraham Gerber

public profile

Поделитесь своим генеалогическим древом и фотографиями с людьми, которых вы знаете и любите

  • Стройте своё генеалогическое древо онлайн
  • Обменивайтесь фотографиями и видео
  • Технология Smart Matching™
  • Бесплатно!

Johannes Abraham Gerber

Псевдоним: "Johan"
Дата рождения:
Место рождения: Cape Town, Cape, South Africa (ЮАР)
Смерть: после ±1820
Worcester, Cape, South Africa (ЮАР)
Ближайшие родственники:

Биологический сын Franz Antonie Gerber, SV/PROG и Unknown Mother of Johannes Abraham Gerber
Приёмный сын Johanna Christina Pieterse
Муж Martha Maria (van de Kaap) Gerber (Jacobse) и Rosa Catharina Swanepoel, SM-b7c8
Отец Johannes Jacobus Gerber; Anna Francina Gerber; Seuntjie Gerber; Elizabeth Maria Burger (Gerber); Hendrik Hermanus Gerber и ещё 5
Неполнородный брат Hendrik Mattheus Gerber, b1; Catharina Maria Gerber, b2; Anna Barbara Gericke, b3; Frans Anthonie Gerber, b4; Maria Catharina Heunis (Gerber) и ещё 12

Профессия: Farmer, La Plaisante
NOTE: MEMBERSHIP: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:S3HT-6XY3-4DN?i=24&cc=1478678&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AVRLQ-SH7
SA de Villiers no.: b1
Менеджер: Guillaume Francois Gerber
Последнее обновление:

About Johannes Abraham Gerber

MOONTLIK Johan Abraham Gerber, volgens oorlewering is hy op die skip gebore en is sy moeder by sy geboorte oorlede. Aan die Kaap word hy aangeneem deur Johanna Christina REKKERSE v.d.K.

  • Dit is moontlik dat hy 'n seun was v. Frans Anthonie Gerber wat in 1758 as soldaat na die Kaap gekom het.
  • Johan x 13.5.1787 Martha Maria JACOBSE d.v. Sara Margaretha v.d.K. xx Tulbagh 8.3.1795 Rosa Catharina SWANEPOEL * 17.7.1769 † 30.11.1848 d.v. Hendrik Swanepoel en Judith van Eeden

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Sien NG Kerk Kaapstad lidmaatregister : https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-266-12147-87676-47?cc=1478...

------------------------------------------------------------------------------------------

Nog 'n aantekening oor Johannes Abraham Gerber is in die Kaapse huweliks register 5/13/1787 . Hy word aangegee as 'jonkman van deze gemeente'. Op die 5/20/1787 doop hy en Martha Maria twee kinders, Anna Francina en Johannes Jacobus.Op 3/28/1787 word die sterfte van Martha Maria aangegee en op die4/3/1789 van n ongedoopte seuntjie. Dieselfde jaar 1789 verskyn J A Gerber in die gemeente register van Tulbagh as 'weduweenaar.' Hy trou op Tulbagh op 3/8/1795 met Rosa Catharina Swanepoel (6/17/1769-11/30/1848) d/v Hendrik Swanepoel en Judith van Eeden.Op 4/2/1800 stel hy en Rosa n testament op (mooc173 1/2) In die testament word gese dat hy en sy vrou 'van deze ujithoek geboortig is.' hy is dus nie op die skip gebore nie. Hy noem ook sy ma as Johanna Christina Rikkerse. In 1820 is daar n opgawe van sy besittings in die opgaafrolle wat hom aangee as Boer, La Plaisante. Ek vermoed die opgaaf was nodig vir die afhandeling van sy boedel. Die plaas is gelee aan die regterkant van die pad tussen Bainskloof en Ceres net na die afdraai na Wolsley. Die buurplase van Nieu Munster (Links van die pad) en De Liefde (Net na Bainskloof draai na regs na Romansrivier wynkelder en volg die pad verby die kelder tot waar dit doodloop op die werf van De Liefde). In die Kerkhowe van Nieu Munster en De Liefde is n hele paar Gerber grafte.

открыть все 15

Хронология Johannes Abraham Gerber

1758
1758
Cape Town, Cape, South Africa (ЮАР)
1765
17 марта 1765
Возраст 7
1787
20 мая 1787
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1787
Cape Town, WC, South Africa (ЮАР)
1789
3 февраля 1789
Tulbagh, Cape, South Africa (ЮАР)
1789
Cape Town, Cape, South Africa (ЮАР)
1796
27 июля 1796
Worcester, WC, South Africa (ЮАР)
1801
20 августа 1801
Tulbagh, WC, South Africa (ЮАР)