Matching family tree profiles for Hermanus Zeverus Pietersen
Immediate Family
-
father
-
mother
-
sister
-
brother
-
brother
About Hermanus Zeverus Pietersen
Cape Town Baptism Record ("Hermanus" only)
Ek (Daan Botes) het verskeie dokumente geraadpleeg oor die 2e naam van Hermanus en die resultaat is soos volg:
1. SAG volume 8 gee ook net Hermanus aan soos in Nasate van Assuerus Pietersen asook die dokument van Kobus Pietersen. Ek het nie volledige vertroue daarin nie omdat daar heelwat foute in is bv by Willem Hermanus word sy oorlewende kinders in sy sterfbrief as enigste kinders gelys. Ek het ‘n dokument in sy eie handskrif wat al die kinders lys.
2. In WH Pietersen se sterfbrief MOOC 6/9/158 word sy ouers gelys as Hermanus Zeverus en Anna Wilhelmina Flier.
3. As verdere stawing, kan gekyk word na die naamgewing van kleinkinders vernoem na Hermanus Zeverus
a. In die sterfbrief van Willem Hermanus se eerste vrou, Maria Elizabeth van Deventer MOOC 6/9/24. word die seun vernoem na hom aangedui as Hermanus Zweverus.
b. In die sterfbrief van sy derde vrou Maria Catherina Magdalena Potgieter MOOC 13/1/358 word die seun aangedui as Hermanus Zevers.
c. In die sterfinligting van http://www.e-family.co.za/delia/dn.asp word sy naam aangedui as Hermanus Zwevers
d. In http://www.e-family.co.za/families/jan_smit/f92.htm word hy as doopgetuie geskryf Hermanus Zeweres
e. In SAG vol 8 en die dokument Nasate van Assuerus Pietersen, word hy aangedui as Hermanus Zwerus
f. Soortgelyk word sy neef, seun van Andries Jacobus Pietersen ook Hermanus Zwerus gedoop
Uit bostaande meen ek het ons genoeg getuienis dat sy tweede naam foneties Seweris moes wees en ek volstaan dus met die sterfbriefweergawe dws Hermanus Zeverus
Hermanus Zeverus Pietersen's Timeline
1769 |
March 1769
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1771 |
December 15, 1771
Age 2
|
||
December 15, 1771
Age 2
|
Cape Town
|
||
1808 |
March 19, 1808
|
Cape Town, Western Cape, South Africa
|
|
1809 |
August 20, 1809
|
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
|
|
1811 |
March 14, 1811
|
||
1812 |
September 4, 1812
Age 43
|
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
|
|
1813 |
February 6, 1813
|
Graaff-Reinet, Eastern Cape, South Africa
|