Johannes (Jan) Grobler

Is your surname Grobler?

Research the Grobler family

Johannes (Jan) Grobler's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes (Jan) Grobler

Also Known As: "Grobbelaar"
Birthdate:
Birthplace: Drakenstein, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
Death: circa 1762 (37-54)
Drakenstein Municipality, Cape Winelands, WC, South Africa
Immediate Family:

Son of Johann Christiaan Grobler, SV/PROG and Geertruyd Knoetzen, b3 SM
Husband of Margaretha Grobler and Margaretha Pyl
Brother of Catharina Knoetzen, b2; Cornelia Grobler, b3; Willem Grobler, b4; Petrus Grobler, b5; Nicolaas Grobler, b6 and 8 others
Half brother of Ursula Magdalena Lindeque and Jürgen Johannes Petrus Herman

Managed by: Elizabeth Gertruida Bredenkamp
Last Updated:

About Johannes (Jan) Grobler

Johan Grobler * Tangermünde, Duitsland 10.10.1678 a. c. 1708 in Kaapstad, was eers in diens v.d. VOC as 'n houthaker en later as wadrywer. In 1712 is hy in diens v. Maasdorp as boerekneg, word 'n vryburger in 1715 x 1715 Geertruyd KNOETZEN = 11.7.17o6 d.v. Cornelis Knoetzen en Dirkje Helmes (sy xx 3.7.1736 Hans Jurgen Herman)

b1 Johannes = Drakenstein 9.2.1716 x Drakenstein 16.7.1740 Margaretha PYL wed. v. Jan Swanepoel


SAF 2018 "NUUT":

b 1 Johannes (Jan) ≈ Drakenstein 9.2.1716, burger van Drakenstein x Drakenstein 16.10.1740 Margaretha PYL wed. v. Jan Swanepoel, kinderloos

Notas deur David Abraham Swanepoel

Op 20 April 1730 word toestemming aan Jan Swanepoel (b2) verleen vir die gebruik van die plaas: in de Goudijn aan de boontjes revier. Jan Swanepoel moes egter te sterwe gekom het, soos blyk uit die volgende weidingsaansoek van 20 Julie 1738: Jan Swanepoel (Johan Grobbelaar als in 't huwelik hebbende de wed. fan Swanepoel), om vir 'n jaar met sy vee te gaan wei in de Goudijn aan de boontjes revier (KAB: RLR 10/1: 64) [1]. Johan Grobbelaar moes die weidingsregte oorneem.

Die Duitser Johann Grobler SV/Prog het 11 kinders gehad. B1 (die persoon in die profiel) tot b4 is kinderlose seuns of dogters wat nie die van oordra nie. Petrus (b5) en Nicolaas (b6) se nasate word merendeels as GROBLER aangedui.

B7 – b8 is dogters, asook b10. Die nasate van b9 (Coert) en b11 (Cornelis) staan meesal bekend as GROBBELAAR. Daar is egter uitsonderings.

Die persoon in hierdie profiel het geen nageslag nie.

Bronne:

1. Swanepoel, Christiaan Hendrik. 2003. 'n Tak van die Swanepoel-familie in Suid-Afrika, 1699 tot 1999: 'n genealogiese en kultuurhistoriese studie. MA tesis, Universiteit van Stellenbosch. Gratis aflaaibaar by: http://scholar.sun.ac.za/handle/10019.1/53526 . Laai af vir inligting oor die argiefverwysing.

2. SAF 2018

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all

Johannes (Jan) Grobler's Timeline

1716
February 9, 1716
Drakenstein
February 9, 1716
Drakenstein
February 9, 1716
1716
Drakenstein, Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
1762
1762
Age 46
Drakenstein Municipality, Cape Winelands, WC, South Africa