Johannes Ignatius Potgieter

Is your surname Potgieter?

Connect to 12,312 Potgieter profiles on Geni

Johannes Ignatius Potgieter's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Ignatius Potgieter

1.1.8.3. Theodorus POTGIETER, gedoop 21 Okt 1753 in Swellendam, s. 1813,172 verw. nr. b1c8d3. Op die opgaafrol van 1805 vir Uitenhage het hy 12 slawe, 194 beeste, 385 skape, 60 sak koring, 7000 wingerd stokke, 1/21 wyn, 1/4 l brandewyn en 2 plase, nl. die plaas Dieprivier oor die Kromrivier & Strandfontein oor die Gouritzrivier. In 1782-1783 was hy lid van die Grosvenor-ekspedisie. Hy trou Martha Maria FERREIRA, trou 22 Okt 1780 in Swellendam, (dogter van Petrus Hendrik FERRIERA en Catharina Maria VAN STADEN) gedoop 8 Mei 1763 in Kaapstad,172 verw. nr. b3c1.172 Martha: sy xx 18.10.1816 Jan George Lotter van Uitenhage.

  • 1.1.8.3.5. Solomon Ignatius POTGIETER, gedoop 6 Sep 1789, s. 1837 in Grahamstad, verw. nr. b1c8d3e5. MOOC 1878/9646, 43j. Begrawe op die plaas Sandlake, waar later die stad Paterson gebou is.

Hy trou Susanna Isabella (Jacoba) VAN RENSBURG, (dogter van Marthinus Esias JANSE VAN RENSBURG en Petronella SCHEEPERS) gedoop 5 Jun 1798.145 Susanna: Wed. Hendrik Christoffel van Rensburg.

  • * 1.1.8.3.5.3. Marthinus Esaias POTGIETER, g. 16 Apr 1822 in Grahamstad,15 gedoop 17 Sep 1822 in Uitenhage,15 s. 27 Mei 1876 in Kaap.24 MOOC 1889/2914. Sy sterfkennis dui sy ouers aan as Adriaan Ignatius & Susanna Jacoba Van Rensburg.

Hy trou Martha Magdalena CROMHOUT, trou 10 Aug 1845 in Albanie

- Potgieter register, 2006

view all

Johannes Ignatius Potgieter's Timeline