Johannes Jacobus Geyser

Is your surname Geyser?

Research the Geyser family

Johannes Jacobus Geyser's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes Jacobus Geyser

Birthdate:
Birthplace: Boewsmansrivier, Uitenhage, Eastern Cape, South Africa
Death: June 17, 1901 (64)
By Sy Ossewa, Spelonken
Immediate Family:

Son of Hendrik Josephus Geyser, b6c3 and Anna Jacoba Geyser
Husband of Margaretha Magdalena Geyser, b2c9d7e7f7
Father of Frederik Hendrik Geyser
Brother of Frederik Hendrik Geyser, b6c3d1; Petrus Wilhelmus Geyser; Hendrik Josephus Geyser; Maria Adriana "Maryna" Venter; Anna Jacoba van Emmenis and 4 others

Managed by: Cher Muller
Last Updated:

About Johannes Jacobus Geyser

SK en Boedel:

https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-899B-B?i=354&...

Johannes Jacobus GEYSER "Jannie" was born 29 Jan 1837 in Boesmansrivier, Dist Uitenhage, Kaap Provinsie, Suid-Afrika and was christened 20 Apr 1837 in Uitenhage, Kaap Provinsie, Suid-Afrika. He died 17 Jun 1901 in By Sy Wa Naby 'pittendugh', Spelonke Soutpansberg, Transvaal, Suid-Afrika.

Jannie Boedel No 1440 Gehou te Argief, Pretoria, Transvaal, Suid-Afrika.

BIOGRAPHY: Hy was een van die Boerekrygsgevangenes wat lafhartig deur luit. Morant en luit. Handcock van die Australiese Bushveld Carbineers summier doogeskiet is. Geyser het as seuntjie met sy ouers uit die Kaapkolonie na Transvaal verhuis, waar hulle eers in die distrik Rustenburg boer, voordat hulle op die plaas Rietvlei in die wyk Marabastad, dist Zoutpansberg, vestig.

BIOGRAPHY: Van: Frederick Geyser. 7de Straat 8,

BIOGRAPHY: WATERVAL BOVEN 06.09.2002

013 257 0051

BIOGRAPHY: Die verhaal van die sterwe van my Oupa?grootjie

BIOGRAPHY: JOHANNES JACOBUS GEYSER (Jan)

BIOGRAPHY: 27.09.1836 ? 17.06.1901

BIOGRAPHY: van die plaas Rietvlei Dist. Pietersburg.

BIOGRAPHY: soos aan my vertel deur my Oupa (aan moederskant) Koos Buckle van die plaas Turffontein, 3 myl vanaf Rietvlei

BIOGRAPHY: Hy (Oupa Jan Geyser) was welbekend met Dr Hiese, 'n Duitse sendeling. Lg had 'n baie oorlamse swartman in diens en hulle het baie rondgereis ten opsigte van sy sendingwerk. Gereeld gaan hulle by Oom Jan?hulle op Rietvlei tuis Die swartman kry altyd van die tafel af kos.

BIOGRAPHY: In 1899 breek die Tweede Vryheidsoorlog uit. Nie lank nie of Oom Jan word ernstig siek. Uit vrees omdat hy nou weerloos is en sy vee en geld nie kan beskerm teen die bloeddorstigheid van die Engelse en joiners nie, wou hy daarmee noordwaarts vlug tot oor die grens. Heeltemal eerlik kry hy 'n permit op Pietersburg ten einde sy doel te verwesenlik.

BIOGRAPHY: Hulle was 'n geselskap van 6 persone: Oom Jan, sy jongste seun Flip, Jan Greyling (hy was gehuur om die osse te dryf), n Duitser wat ook aangesluit het en twee ander. Met sy trek gaan hy by Dr Lim se huis verby (waar Elim Hospitaal vandag is). Hy gee aan hulle medisyne saam en toe trek hulle met beeste en geld na die noorde om oor die grens te kom waar dit dan veilig sou wees.

BIOGRAPHY: Net voor die grens keer n aantal Engelse offisiere, vergesel van m paar manskappe. waaronder n aantal joiners, hulle voor,. Hulle ses moes in n ry staan. maar aangesien Oom Jan, Flip en ook Jan Greyling te siek was om op te staan, het hulle bly lb. 'n Graf word gegrawe, ses skote word afgevuur op die weerlose manne. Die lyke word in die gat gegooi en toegegooi. Flip was nog nie dood nie en het nog die grond van sy gesig af weggekeer. Maar hulle is toegegooi.

BIOGRAPHY: Dr Hiese en sy swartman kom op hierdie voorval af, en omdat hy neutraal was (Duits) berispe hy die Engelse offisiere: "Is dit, julle beskaafde oorlog hierdie?" Die Engelse verdwyn toe sommer in die bosse en lê vir Dr Hiese voor en skiet hom ook dood. Onder warm geweervuur ontvlug die swartman em kon later die tragiese nuus aan Ouma Geyser gaan vertel.

BIOGRAPHY: Die volgende dag kom n paar mans van die slagveld af terug, waaronder m sekere van der Merwe. Onder groat geheimhouding het hy die verhaal presies soos die swartman vertel. Geruime tyd daarna het lg aan Ouma en 'n geselskap die plek gaan wys en is hulle herbegrawe, drie van hulle op Rietvlei.

Jannie married Margaretha Magdalena BOTHA on 1862 in Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika. Margaretha was born 3 Oct 1841 in Rustenburg, Transvaal, Suid-Afrika and was christened 27 Mar 1842 in Potchefstroom, Transvaal, Suid-Afrika. She died 23 Aug 1902 in Rietvlei, Pietersburg, Transvaal, Suid-Afrika.

BIOGRAPHY: As Voortrekker baba deur Ds. David Lindley op Potchefstroom gedoop


GEDCOM Note

<p>Johannes Jacobus GEYSER "Jannie" was born 29 Jan 1837 in Boesmansrivier, Dist Uitenhage, Cape Province, South-Africa and was christened 20 Apr 1837 in Uitenhage, Cape Province, South-Africa. He wasshot on 17 Jun 1901 next to his wagon near 'pittendugh', Spelonke Soutpansberg, Transvaal, South Africa.</p> <p>Geyser moved with his parents from the Cape to the Transvaal, where they intially farmed in the Rustenburg district, before settling at the Rietvlei farm in Marabastad near Zoutpansberg. He was one of the Boer Prisoners of War summarily executed by Lt. Morant and Lt. Handcock of the Australian Bushveld Carbineers.</p>

GEDCOM Source

Pierre Benckendorff Benckendorff Web Site MyHeritage family tree Family site: Benckendorff Web Site Family tree: 382557951-1 Smart Matching 382557951-1 MH:S500002 https://www.myheritage.com/person-2005379_166622421_166622421/johan... 3 Added by confirming a Smart Match Smart Matching 1:166622421-2-5379:0

view all

Johannes Jacobus Geyser's Timeline

1836
September 27, 1836
Boewsmansrivier, Uitenhage, Eastern Cape, South Africa
1837
April 20, 1837
Uitenhage
1865
March 1865
Rustenburg, Bojanala, North West, South Africa
1901
June 17, 1901
Age 64
By Sy Ossewa, Spelonken