Johannes Georgius Kilian, SV/PROG

How are you related to Johannes Georgius Kilian, SV/PROG?

Connect to the World Family Tree to find out

Johannes Georgius Kilian, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Georgius Kilian, SV/PROG

Named Johan George Guilliam in mother-in-laws' inventory.

Volgens die boek Die Killians van Suid Afrika was Johannes Georgius KILLIAN afkomstig van Sommerloch , waarskynlik in die Duitse staat RYNLAN en het as Franciskaanse monnik ui die klooster in Brüjl weggeloop. Hy arriveer in 1769 aan die Kaap as 'n soldaat in diens van die HOIK. Sy reis onderneem hy op die skip "Het Huys te Byweg". Spoedig na sy aankom op 21 Junie 1769, word hy as lidmaat van die NG Gemeente op Drakenstein, waar hy 'n inskrywing in Latyn vand ie lidmaatskap register doen. Gedurende die jare 1772 tot 1777 word hy deur die Kompanjie as onderwyser uitgeleen. Toe hy in 1778 burgerreg ontvang, doen hy aansoek omdie pos van onderwyser in Stellenbosch, maar sy aansoek misluk " vermits hy ten enemaal onkundig was in de zangkunde en zijn skrift gansch niet meesterachtig". (Hooge bl. 202) Hy was 2 maal getroud nl. 1. Helene Christian van Bretten op 19/7/1778, by wie hy 4 kinders gehad her en 2. Johanna Catharin Joubert op 11/5/1788, by wie hy 8 kinders gehad het. Dit gaan later in sy lewe finansieël nie baie goed met hom nie. Op 4/7/1796 word hulp van 8 riksdaalers per maand en gewone klere vir sy vrou en kinders deur die kerk aan hom toegeken. In 1798 woon hy aan die Gamtoosrivier in die distrik van Graaff-Reinette op die plaas van Johannes Neveling. In hierdie tyd vra hy toestemming om an die Kaap te gaan woon aangesien hy in armoede gedompel is toe die swartes sy skape en beeste gesteel het. Die versoek is blykbaar nie toegestaan nie, want in die volgende jaar vra hy toestemming om hom in die distrik Swellendam te gaan vestig. In 1806 woon hy te Roode Zand en word weer deur die Kerk onderhou. AL sy Killian affstammelinge spruit voort uit die seuns wat uit sy 2de huwelik gebore is. Die Killians bladsy 10. Opgestel deur L H Strydom en H J van S Schoemn. Uitgegee deur GGSA in1999.



Johannes Georgius Killian of Sommerloch, Germany, arrived in South Africa in 1769 as a soldier on the ship Het Huys de Byweg. He was a Franciscan monk but absconded from the monastery at Bruhl. He became a member of Drakenstein on 21 June 1769 and was a teacher. Information taken from Suid-Afrikaanse Geslagsregister, Deel 4, J-K, by J A Heese, Pretoria, Raad vir Geesterwetenskaplike Navorsing, 1992, p269 Source: https://www.familysearch.org/tree/person/details/LZG1-4JY

view all 22

Johannes Georgius Kilian, SV/PROG's Timeline

1756
1756
Sommerloch, RP, Germany
1779
1779
Kaap, Suid Afrika
1781
1781
1784
April 1784
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1786
August 1786
1791
November 22, 1791
Land van Waveren, Kaap, Suid Afrika
1792
1792
Swartberg, South Cape DC, Western Cape, South Africa