Historical records matching Johannes Lodewikus Petrus Pretorius, f8g19
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
About Johannes Lodewikus Petrus Pretorius, f8g19
VAB MHG 754/50 Death/Probate: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QSQ-G9LH-S98X-X?cc=304...
familysearch kaart https://www.familysearch.org/tree/pedigree/fanchart/LKTM-MBG
Tydens die huwelik Pretorius/Horn, no 292, NGK Heilbron, 1 Mei 1893, ds DJ Minnaar, is die bruidegom 'n 26-jarige jongman, veeboer van "Doornkloof", Heilbron en die bruid 'n 16-jarige jongdame van "Uitvlucht", Heilbron. Getuies: JL Dippenaar/ JG van Aswegen.
ABO-Krygsgevangene no 17269, 32-jaar oud, adres "Katkop", Heilbron, veldkornetskap Vechtkop, gevang Oranjerivier 1 Mrt 1901, KGV-kamp Bellary.
JLP word groot op "Doornkloof", die plaas van Sarel Cilliers. Later boer hy op "Katkop" voordat hy "Kronendal" distrik Heilbon, naby Hoogte-stasie koop.
Op die 1907-lys van stemgeregtigde burgers verskyn JLP as no 126 "Kronendal" no 870, Heilbron.
Op sy handgeskrewe grafskrif verskyn die name van die twee stelle draers van 6 elk.
Volgens Louwtjie Naude die volgende inligting: In die Klerksdorp-museum is 'n klein swart horlosie wat oupa Hansie op Bellary gekerf het. Hy was 'n bekwame timmerman en het na die ABO, in ongeveer 1904, self 'n prag sandsteenhuis op sy plaas "Kronendal" , distrik Heilbron, gebou. Die huis is gerestoureer en word weer bewoon
Oupa Pretorius en sy seun, Chris, het ook die dak van die Moederskerk, Kroonstad, opgesit.
Johannes Lodewikus Petrus Pretorius, f8g19's Timeline
1867 |
April 3, 1867
|
"Doringkloof", Kroonstad, Northern Free State, Free State, South Africa
|
|
September 1, 1867
|
Kroonstad, Free State, South Africa
|
||
1894 |
April 8, 1894
|
||
1895 |
December 1, 1895
|
||
1897 |
September 19, 1897
|
||
1899 |
March 11, 1899
|
||
1900 |
December 5, 1900
|
"Kroondal", Heilbron, Free State, South Africa
|
|
1905 |
August 4, 1905
|
||
1909 |
March 26, 1909
|
Heilbron, Free State, South Africa
|