Johannes Petrus Strydom

Is your surname Strydom?

Connect to 9,572 Strydom profiles on Geni

Johannes Petrus Strydom's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Petrus Strydom

Participated in Die Groot Trek in the Trichardt trek to Delagoa Bay where he died of fever in 1838. Source: Viljoen Familieregister Deel 3 p.1025


Sien http://incolor.inebraska.com/strydom/geslagsregisters/strydom/STRY_... za en http://incolor.inetnebr.com/strydom/geslagsregisters/strydom/336_e3...


Notas deur David Abraham Swanepoel

Daar word 125 keer na om verwys as “ouwe Strijdom” en 25 keer as “ouwe Hannis” of net Hannis in Tregardt se dagboek.

Preller noem hom ‘n ongeletterde bywonertipe en daar is baie aanduidings dat hy nie goeie mense-materiaal was nie, maar hy was nie net sleg nie en ten minste nie geweldadig soos van die trekgenote nie! Eerder 'n verstoteling. Hy vervies hom wel op 'n kol erg. Hy was 'n ietwat komplekse karakter. ‘n Meer volledige analise sal hopelik volg.

Bronne:

Louis Tregardt se dagboek 1836-1838 - vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler. Litera, 2013.

Louis Trichardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838. Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie. https://repository.nwu.ac.za/handle/10394/8774

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.

view all 13

Johannes Petrus Strydom's Timeline

1778
May 24, 1778
Swellendam, Overberg District Municipality, Western Cape, South Africa
May 24, 1778
Tulbagh, Cape, South Africa
1811
December 2, 1811
Graaff-Reinet
1813
October 15, 1813
Graaff-Reinet
1818
May 8, 1818
1820
January 20, 1820
Graaff-Reinet
1822
June 15, 1822
1829
September 10, 1829
Graaff-Reinet, Western District, Eastern Cape, South Africa