Johannes van Helsdingen, SV/PROG

Is your surname van Helsdingen?

Research the van Helsdingen family

Johannes van Helsdingen, SV/PROG's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Johannes van Helsdingen, SV/PROG

Birthdate:
Birthplace: Utrecht, Netherlands
Death:
Immediate Family:

Son of Hendrik van Helsdingen and Helena Verhouter
Husband of Anna Meynen, SM/PROG
Father of Jan Hendrick van Helsdingen and Maria Elizabeth Paling

Managed by: Jacobus Hendrik van Schalkwyk
Last Updated:

About Johannes van Helsdingen, SV/PROG

Johannes VAN HELSDINGEN, met sy vrou Anna MEINEN, seun Jan Hendrik en dogter Maria Elisabeth, arriveer in die Kaap in 1696, vanaf Amsterdam. In 1700 doen hy aansoek om sy Vryburger kontrak en dit wil voorkom asof hy eers in 1706 sy vryburgerskap kry.

In 1709 is die volgende inligting verkry uit die Opgaafrolle:

  1. 633 van Helsdingen Johannes, 1 vrou, 1 seun, 1 dogter, 1 kneg, 3 manlike slawe, 1 vroulike slavin, 2 slaweseuns, 1 slawedogter, 5 perde, 59 beeste, 6000 wingerdstokke, 1 wyn, 2 rog, 16 koring, 4 snaphane, 4 degens.

All South African van Helsdingen's are descendants from Gerijt van Helsdingen born 1380. 5 Generations later Johannes van Helsdingen (Prog/Stam) arrived in SA 1696. Roderick van Helsdingen's research points to the van Helsdingen family coming from the 'Van Vianen" which in turn comes from the "van Bosinchem" family. Earlier van Helsdingen's were residents of Utrecht and most were members of Civil Courts. One of them was even mayor of Utrecht after he lead a rebellion that had to do with freedom of religion.

Volgens navorsing van Roderick van Helsdingen kom die geslagslyn van die ‘van Helsdingen’ familie van die 'Van Vianen's', wat op hulle beurt weer afstam vanaf die 'Van Bosinchem's' Vroeë Van Helsdingen's was prominente inwoners van Utrecht en was meestal lede van die Siviele Rade. ( Een van hulle was selfs burgemeester van Utrecht nadat hy ‘n rebellie gely het wat verband gehou het met die vryheid van geloof.) 1 of 3 5/14/13 11:36 AM Stamouers - VAN HELSDINGEN Johannes file:///Users/michaeldonovan/Desktop/Stamouers - VAN HEL...

view all

Johannes van Helsdingen, SV/PROG's Timeline