Johannes Marthinus van der Merwe

How are you related to Johannes Marthinus van der Merwe?

Connect to the World Family Tree to find out

Johannes Marthinus van der Merwe's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Johannes Marthinus van der Merwe

Johannes Marthinus van der Merwe (Hans) het die Groottrek meegemaak en het deelgeneem aan die slag van Vegkop.

Hans het vanaf die Baviaanskloof in die Uitenhage distrik getrek. Hy het sy familie op 16 Mei 1866 in die Pretoria distrik gevestig waar hy die plaas Rusfontein gekoop het (vandag - Bronkhorstspruit distrik). Hans sy plaas Rusfontein op 6 Julie 1874 aan Guillaume van Niekerk verkoop.

Op 15 Mei 1875 verlaat Hans van der Merwe saam met sy kinders en hulle familie met andere, ‘n totaal van 10 huisgesinne en 16 ossewaens, die Transvaal en sodoende die Eerste Dorslandtrek gevorm en die onbekende in Afrika ingetrek. Hans de Oude was toe alreeds 82 jaar oud en het as hoof-adviseur onder Kmdt. Gert Alberts gedien. Na ‘n trektog van 5 jaar, deur die moeilikste omstandighede, het hierdie groepie Afrikaners, saam met die tweede en derde trekke wat later by hulle aangesluit het, op Humpata in Angola gevestig, waar hulle ‘n reuse aandeel in die beveiliging en ontwikkeling van daardie afgeleë land in Wes-Afrika gehad het.

Volgens 'n artikel in Die Huisgenoot (24.12.1964) geskryf deur Eric Rosenthal, is die stasie De Merwe na hom vernoem.


view all 19

Johannes Marthinus van der Merwe's Timeline

1792
August 10, 1792
Swellendam, Western Cape, South Africa
1801
1801
1816
1816
1818
December 7, 1818
1820
April 14, 1820
Uitenhage, Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
1822
1822
1828
1828
1833
February 6, 1833