Is your surname de Kock?

Connect to 11,021 de Kock profiles on Geni

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Joseph de Kock

28.12.1792 word hy vir 5 jaardie huurder van die linker/Suid -oostelike deel van die Kompanjies Tuin vir 1550 gulden per jaar; 27.12.1793 word hy en die ander huurder aangespreek om die lanings en wandel paaie in 'n behoorlike staat te onderhou, en omdat die heinings nie behoorlikgesnoei en die paaie geskoffelis nie. Hul verweer is dat dit 'n groot werk is en dat hulle te min slawe heten versoek dat hulke met snoeityd van ekjstra werkers voorsien moet word - die versoek was nie toegestaan nie

20.07.1795 word hy van Wachtmeester bij die Compagnie Cavallerij' bevorder tot Adjudant.

In 1800 woon hulle te Langstraat 76, Kaapstad



https://www.myheritage.com/research/record-40001-1331815248/joseph-...

view all 15

Joseph de Kock's Timeline

1759
May 17, 1759
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
May 27, 1759
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
1788
August 31, 1788
1790
June 13, 1790
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1792
January 29, 1792
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1793
1793
1799
May 19, 1799
Cape Town, Cape Town, Western Cape, South Africa
1800
1800
1802
September 5, 1802
Clanwilliam, West Coast DC, Western Cape, South Africa