Juanita Du Plessis

How are you related to Juanita Du Plessis?

Connect to the World Family Tree to find out

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Juanita Du Plessis (Naude)

Birthdate:
Birthplace: Gobabis, Omaheke Region, Namibia
Immediate Family:

Biological daughter of Pieter Daniel Naude and Private
Adopted daughter of Private
Wife of Private
Mother of Private; Private and Private
Sister of Private

Occupation: Afrikaanse sangeres
Managed by: Private User
Last Updated:
view all

Immediate Family

    • Private
      spouse
    • Private
      child
    • Private
      child
    • Private
      child
    • Private
      parent
    • Private
      sibling
    • Private
      parent

About Juanita Du Plessis

Juanita du Plessis (née Naudé) is 'n bekende Suid-Afrikaanse sangeres wat in Suidwes-Afrika gebore is. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba".

Juanita is getroud met Herman (Doepie) du Plessis. Saam het hulle drie kinders – Ruan, Mario en Franja (die laaste twee is 'n tweeling). Haar broer, Pieter Naudé is ook 'n sanger in eie reg. Totale verkope van al haar albums beloop reeds meer as 2 miljoen eenhede (Sarie.com, besoek op 20 September 2012).

In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse DVD vir haar 10 Jaar Platinum Treffers.[2] Die DVD bevat al Juanita du Plessis se suksesvolste treffers oor die eerste 10 jaar van haar sangloopbaan.

Bron: https://af.wikipedia.org/wiki/Juanita_du_Plessis

=======================================================================================================
view all

Juanita Du Plessis's Timeline

1972
April 26, 1972
Gobabis, Omaheke Region, Namibia
August 13, 1972
Usakos, Namibia