![](https://assets12.geni.com/images/external/twitter_bird_small.gif?1701294885)
![](https://assets13.geni.com/images/facebook_white_small_short.gif?1701294885)
Boedel / Estate No. VAB MHG W1979
Wesselsbron is in 1920 gestig en is vernoem na kommandant Cornelis J Wessels wat in bevel was van die Boere se beleg van Kimberley van 13 Oktober 1899 tot 12 Februarie 1900. http://af.wikipedia.org/wiki/Wesselsbron
http://www.wesselsbron.co.za/Wesselsbron_Monyakeng/Kommandante_C.J....
Die naam Saamwerk, asook talle ander voorstelle soos Oranje en Blesbok is egter deur die prokureur-generaal van die hand gewys en die dorp is vernoem na Cornelis Janse Wessels. Kerneels Wessels was 20 jaar lank Volksraadslid vir die distrik Hoopstad. Hy het as veldkornet deelgeneem aan die tweede en derde Basoeto-oorloë en is met die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog in 1899 as hoofkommandant aangewys tydens die slag van Kimberley. Kerneels is later as krygsgevangene na Indië geneem en het teen die einde van 1902 na sy plaas Witpan in die distrik Wesselsbron teruggekeer. Kerneels en sy vrou is albei op Witpan begrawe. Die grafte het egter deur die jare verval. Kommandant Kerneels Wessels se kleinseun, Herman Wessels, het gevoel die grafkopstukke sal beter bewaar bly in die museum. Op 25 September 2006 is die kopstukke deur ’n agterkleindogter, Saartjie Breytenbach, verwyder van die grafte en het in die dorpsmuseum ’n ereplek gekry.http://www.fak.org.za/vrystaatse-dorpe/lejweleputswa-distriksmunisi...
NG Kerk, Odendaalsrust, Hoopstad District, Orange Free State - Marriage Register Entry : 146 9 of 8 September 1914
At the time of his marriage, Cornelis was aged 72 years, a widower and a farmer from ' Uitpan ' Hoopstad District. His wife, Gertruida Louisa Beneke ( nee de Villiers ) was aged 42 years and a widow from ' Zoetvlei ' Hoopstad District.
They were married after banns and with a Master of the Supreme Court order at the farmhouse ' Uitpan ' Odendaalsrust District by Marriage Officer W.J. du Toit VDM in the presence of the following witnesses :
J.C.G. D. de Villiers x W.N. Wessels
1842 |
July 19, 1842
|
Uitspan district, Hoopstad Oranghe Free State, South Africa
|
|
July 29, 1842
|
Pietermaritzburg, Natal, South Africa
|
||
1867 |
May 3, 1867
|
Winburg, OFS, South Africa
|
|
1870 |
October 4, 1870
|
Winburg, OFS, South Africa
|
|
October 4, 1870
|
Winburg, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|
||
1872 |
August 23, 1872
|
Hoopstad, Lejweleputswa, FS, South Africa
|
|
1874 |
May 23, 1874
|
Hoopstad, Free State, South Africa
|
|
1876 |
August 22, 1876
|
Winburg, OFS, South Africa
|
|
1878 |
November 14, 1878
|
Winburg, OFS, South Africa
|