Kmdt. Philip Rudolph Botha

How are you related to Kmdt. Philip Rudolph Botha?

Connect to the World Family Tree to find out

Kmdt. Philip Rudolph Botha's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Kmdt. Philip Rudolph Botha

Also Known As: "Kmdt. Philip Botha"
Birthdate:
Birthplace: Swellendam, Overberg District Municipality, WC, South Africa
Death: December 18, 1875 (75)
George, South Cape DC, WC, South Africa
Place of Burial: George, Cape Colony, South Africa
Immediate Family:

Son of Theunis Jacobus Botha, b1c7d2e3 and Cecilia Johanna Botha
Husband of Anna Johanna Botha and Elisabeth Cornelia Botha, ii
Father of Theunis Jacobus Botha; Louis Botha; Gert Cornelius Botha, b1c7d2e3f1g4; Gabriel Petrus Botha, b1c7d2e3f1g5; Jeremias Jacobus Herculaas Botha, b1c7d2e3f1g6 and 3 others
Brother of Cecilia Johanna Botha b1c7d2e3f2; Elizabeth Susanna Botha b1c7d2e3f3; Margaretha Isabella Botha b1c7d2e3f4 and Theunis Jacobus Botha, b1c7d2e3f5
Half brother of Maria Magdalena Reyneke; Adam Johannes Reyneke, c4d2; Isabella Maria Serfontein; Johannes Petrus Reyneke, b3c4d4 and Anna Christina Wilhelmina Lourens, b3c4d5

DvN: b1c7d2e3f1
Managed by: Private User
Last Updated:

About Kmdt. Philip Rudolph Botha

J.C. Visagie states that General Louis Botha’s grandparents were Philippus Rudolph Botha {b1c7d2e3f1} (=21.09.1800) & (06.01.1822) Anna Johanna Nel {b1c3d4e1f1} (=09.10.1803) and adds that Philip Rudolph Botha and the Bester brothers were members of Johan Hendrik de Lange’s (Hans Dons) hunting expedition to the Transvaal in search of new territory [1830-1834].

Visagie writes:

Identifisering van Lede van Ekspedisie Uit bogenoemde getuienis staan dit vas dat die volgende blanke Afrikanerboere die tog meegemaak het: Cornelis Meyer, sy broer Willem Petrus (Piet) Meyer, sy skoonseun Abraham Carel Greyling en lg. se broer, Pieter (Piet) Jacobus Greyling. Abraham Greyling het teen 1830 waarskynlik op sy rekwesplaas Varkenskuil in Oos-Rietrivier geboer.

Teen Maart 1834 het Piet Greyling die plase Goede Hoop en Vrisch Gewaagd in die aangrensende Winterbergstreek besit. Verder was daar Johan Hendrik (Hans Dons) de Lange en sy twee swaers, die broers Paul Dirk Bester (a1b4c3d1, gedoop 15/12/1788) en Willem Abraham Bester (a1b4c3d2, gedoop 2/5/1793). De Lange en die twee Besters was met drie Lombard-susters getroud. Paul en Abraham Bester was ook albei inwoners van Oos-Rietrivier. Paul se woonplek is in die jare dertig as Baviaanskrans aangedui, maar die aangrensende Roode Draay was ook op sy naam geregistreer. Abraham se plaas was Krugerspost. Soos reeds genoem, het De Lange hegte familiebande met die Meyers gehad. Maar eweneens die Besters het met die Meyers geskakel. So byvoorbeeld was Abraham Bester se seun, Paul Michiel (gebore 15/4/1811), getroud met ‘n dogter van Lucas Johannes Meyer. Paul Michiel Bester was later die eerste landdros van Harrismith. ‘n Agtste lid van die geselskap waaroor ons sekerheid het, was Philip Rudolph Botha.

Diegene wat bekend is met genealogiese plekbepaling en die talryke Botha-familie, sal dadelik saamstem dat positiewe identifikasie van veral ‘n persoon wat deur die bovermelde getuies net Philip Botha genoem word, ‘n bykans onbegonne taak is. Een van hierdie getuies egter, nl. Louis Jacobus Nel, vermeld in sy vertellings die volgende: Omstreeks 1832 was die grootvader van Generaal Botha en die grootvader van Willem Bester van Ladysmith, Natal, en Hans de Lange met nog ‘n paar ander op ‘n skiettog uit van die Kaap Kolonie af tot by Mzilikazi in wat nou bekend is as Marico in die Transvaal. Die eerste vraag wat by ‘n mens opkom is of die gebeurtenis waarna L.J. Nel verwys wel op die jagtog van 1830 betrekking het. Ondanks die feit dat sy vertellinge eers op ‘n hoë ouderdom opgeteken is en dit hoofsaaklik berus op herinneringe van ander persone en familie, het Nel oor die algemeen redelik akkurate inligting verskaf.

Aangesien ons voor die Groot Trek van geen ander jagtog na die Transvaal weet waarby Botha, De Lange en Bester betrokke was nie, laat dit al dadelik ‘n sterk vermoede posvat dat hierdie oorlewering op die 1830-ekspedisie betrekking het. Verdere aanduidings soos die benaderde jaartal en rigting wat die jagters ingeslaan het, is voortgaande bevestiging dat dit die geval was.

Nel se bewering dat die Philip Botha wat die geselskap vergesel het die grootvader van die latere genl. Louis Botha was, kan gekontroleer word. Hy was Philip Rudolph Botha (a1b1c7d2e3f1, gedoop 21/9/1800) wat op 6/1/1822 met Anna Johanna Nel (b1c3d4e1f1, gedoop 9/10/1803) in die huwelik getree het.

Die vraag is nou of hierdie Botha hoegenaamd met die jagtog in verband gebring kan word. Die verrassing is dat hy en sy gesin inderdaad sedert 1825 inwoners van die Oos-Rietrivier was en naby die Meyers en Hans de Lange gewoon het. Die feit dat P.R. Botha met ‘n nooi Nel getroud was, gee ons sommer ook dadelik duidelikheid waar L.J. Nel aan die inligting in verband met die jagtog gekom het. Die Bothas en Nels se geslagsregisters bring nl. aan die lig dat P.R. Botha se moeder ‘n suster van L.J. Nel (verteller van die oorlewering) se grootvader was. Verdere bevestiging dat L.J. Nel wel in ‘n posisie was om direk van òf P.R. Botha óf van W.A. Bester óf van albei te hoor wat op die 1830-tog gebeur het, is dat die Nels ook sterk aangetroude familiebande met die Besters gehad het. http://www.sashtw.org.za/Documents/Simposium/Visagie.pdf

view all 14

Kmdt. Philip Rudolph Botha's Timeline

1800
September 21, 1800
Swellendam, Overberg District Municipality, WC, South Africa
September 21, 1800
1822
July 9, 1822
1827
March 26, 1827
Somerset East, Western District, Eastern Cape, South Africa
1832
April 11, 1832
South Africa
1839
March 20, 1839
1841
January 27, 1841
Greytown, Umvoti, Natal, South Africa
1842
July 26, 1842
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1845
March 22, 1845
Pietermaritzburg, Natal.