Matching family tree profiles for Leon Hendry Francois Mare
view all 26
Immediate Family
-
mother
-
sister
-
brother
-
stepfather
-
stepmother
-
half brother
About Leon Hendry Francois Mare
1889: Leon Maré gebore
Hy is op Pietersburg gebore. Na 'n gebrekkige skooloplei-ding, het hy staatsamptenaar geword. Die Engelse Oorlog het op hom 'n onuitwisbare indruk gemaak en hom met 'n gees van vaderlandsliefde besiel. Maré het sy beste werk in sy eerste twee bundels gelewer. Hulle was die realistiese Die Nuwejaarsfees op Palmietfontein (1918) en die deernisvolle Die Putgrawer. Hy het die Hertzogprys vir sy werk Ou Malkop
(1919), in dieselfde jaar, verower. Leon Maré was ook 'n gebore skilder, met 'n skerp oog vir die witerlike werklikheid, waarvan hy fyn trekkies opmerk en impressionisties weer-
gee.
(G.S.N.)
view all
Leon Hendry Francois Mare's Timeline
1889 |
September 14, 1889
|
Pietersburg, Transvaal, South Africa
|
|
1983 |
May 1, 1983
Age 93
|
Pretoria, Transvaal, South Africa
|