Louis Gustavus Triegaardt, b2c4d4

Is your surname Triegaardt?

Research the Triegaardt family

Louis Gustavus Triegaardt, b2c4d4's Geni Profile

Share your family tree and photos with the people you know and love

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

Louis Gustavus Triegaardt (Trichardt), b2c4d4

Also Known As: "Triegaardt", "Trichard", "Gustav", "Louis Gustavu Trichardt"
Birthdate:
Death: June 05, 1892 (65)
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa (Heart Disease)
Place of Burial: Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
Immediate Family:

Son of Louis Trichardt and Martha Elizabeth Susanna Bouwer, b12c8
Husband of Christina Maria Magdalena Trichardt
Father of Anna Susanna Trichardt; Martha Elizabeth Trichardt; Louis Gustavus Trichardt; Christina Maria Magdalena Boshoff (Snyman) (Trichardt); Martha Susanna Maritz and 4 others
Brother of Carolus Johannes Trichardt; Regina Dorothea Maria Trichardt; Petrus Frederik Trichardt, b2c4d3; Jeremias Josias Tregardt and Anna Elizabeth de Klerk, b4f1r1e6f3g4

Occupation: Farmer
Managed by: Private User
Last Updated:

About Louis Gustavus Triegaardt, b2c4d4

Louis Gustavus Tregardt 11/11/1826 - 5/6/1892 was die jongste seun van die bekende Voortrekkerleier en dagboeksrywer, Louis Tregardt (10/8/1783 - 525/10/1838) en Martha Susanna Bouwer (20/10/1795 - 1/5/1838. Sy van word as Triegaardt op sy grafsteen aangegee. Louis verlaat op 9 jarige ouderdom in September 1835 saam met sy pa van die plase Plathuis enElizabeth, wyk Oos Rietrivier Somerset in die Kaap na die binneland. Tydens die verblyf in Delgoabaai tref malaria die geselskap en albei sy ouers sterf. Louis vertrek met die skip Mazeppa na Port Natal as 12 jarige. JH de Lange - Jan Dons - is as agent aangestel om na die jonger kinders Petrus Frederik, Louis Gustavus en Anna Elizabeth om te sien. In 1841 stel landrdroa Boshoff Willem Adriaan van Aaardt en die oudste seun Carolus Rtegardt aan as gesamentlike voogde van die kinders. Carolus vertrek egter met sy vrou en kinders na die Transvaal. Louis Gustavus is toe deur sy oom Willem van Aardt in Pietermaritzburg grootgemaak. BRON. Voortrekkerbegraafplaaas bladsy 15 Baken 10 deur Louis J Eksteen



d4 Louis Gustavus * 2.4.1827 † Pietermaritzburg 5.6.1891 x Pietermaritzburg 25.6.1849 Christina Maria Magdalena VAN DER WESTHUIZEN * c. 1831


Notas deur David Abraham Swanepoel

Preller se weergawe van Louis Tregardt se dagboek toon ‘n tegniese telling van 28 vermeldings onder die spelling Goestaf, en vir ‘n verandering skyn Tregardt daarby te bly, met een uitsondering, Gustaaf. Hy is 11 in 1837 wanneer die meeste dinge gebeur.

Ook sy vermeldings leen hulle nie daarna om ‘n volledige narratief oor sy rol in die trek te skryf nie. Hy gaan egter ook uit op togte en is so vlytig dat hy vir homself en sy broer Jeremi velskoene maak (Don 17 Augustus 1837.) Synde nog nie ‘n tiener nie openbaar hy nie die swak gedrag van sy 2 ouer broers en vele ander van alle sosiale strata en ouderdomme nie. Laat ons hoop dit het so gebly!

Moontlike graf: https://graves-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=3034828. Die besonderhede op die hernuwingsplaat is nie duidelik gestel nie en die inskripsie op die oorspronklike steen onleesbaar. Mens kan net 'n aanname maak synde hy verder in Pietermaritzburg grootgeword het en moontlik die res van sy lewe daar gewoon het. Dis ook in lyn met die kernbesonderhede hierbo wat skynbaar op 'n boek van Eksteen gegrond is.

Bronne:

1. Louis Tregardt se dagboek 1836-1838 - vertaling en aantekeninge deur Jackie Grobler. Litera, 2013.

2. Louis Trigardt; Gustav Schoeman Preller. Dagboek van Louis Trichardt, 1836-1838 Kaapstad : Nasionale Pers, 1938. Ons geskiedenis-serie.

Inligting verskaf as Oop Toegang onderhewig aan lisensie CC BY-NC-ND 4.0 - Creative Commons https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/legalcode

Kwytskelding: geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foutiewe of onakkurate inligting nie, hetsy aangehaal, herverpak of self geskryf.


view all 14

Louis Gustavus Triegaardt, b2c4d4's Timeline

1826
November 11, 1826
1827
April 2, 1827
1850
May 21, 1850
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KZN, South Africa
1852
April 9, 1852
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1854
1854
1857
February 6, 1857
Pietermaritzburg, Indlovu DC, KwaZulu-Natal, South Africa
1861
August 9, 1861
1863
November 10, 1863
Natal, South Africa
1870
May 8, 1870